OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za
Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële ondersteuning beskikbaar KIND SE TOEWYDING
Waar kry ek die inligting Kind se profiel Punte behaal Resultaat van kind se eie insette Persoonlikheid Kind se aard (wat maak hom gelukkig) Intelligensie Algemene intellektuele vermoë Aanleg Spesifieke vermoëns Belangstelling Dit wat kind interesseer Waar kry ek die inligting Kind self: Ken jou kind Psigometrie & gesprekke Universiteite, tersiêre instellings: Doen moeite Beroepsvoorligters en sielkundiges
SLAAGVEREISTES (MATRIEKSERTIFIKAAT) Afrikaans Huistaal - 40% 2 vakke 40% (LOR uitgesluit) 3 vakke 30% 4. Een vak mag gedruip word, mits dit nie Afrikaans Huistaal is nie.
UNIVERSITEITSTOELATING (UT) VEREISTES 50% + moet behaal word in enige 4 van die volgende vakke: A(H), E(EAT), W, WG, FW, LW, GG, BS, R, RIT, IGO RTT, ST, GS en Toerisme speel geen rol in die bepaling van UT nie, MAAR WEL IN TPT berekening. Verskillende fakulteite en kursusse van Tersiêre Instellings het spesifieke vakvereistes. DOEN NAVRAAG BY INRIGTING Lewensoriëntering: spesifieke punte vir ‘n bepaalde rigting. Algemene vereiste is 40%. Afrikaans en Engels minstens 50% (Sommige inrigtings vereis 60%) ‘n TOELATINGSPUNT TELLING word gestel vir elke kursus. Sommige studierigtings het hul eie keuringseksamen. Voornemende studente lê ‘n Nasionale Normstoets af Skool reël voorbereiding vir NBT (teen betaling)
Inligting oor verdere studie Tegnologie (Internet) Loopbaanskoue & Oop dae Beroepswaarneming Vra vrae, voer gesprekke, praat Bestudeer jaarboeke Aansoeke en sluitingsdatums Vereistes Lees vorms en bepalings deeglik
Keuringsvereistes: Die meerderheid vakpakkette by NHS bied algemene Universiteitstoelating, MAAR punte is bepalend ‘n Kind wat drie vakke het uit RTT, ST, GS & T het nie UT nie Vraag en aanbod beïnvloed toelating – nadat kriteria (wat van jaar tot jaar wissel) nagekom is TPT –Telling [toelatingspunttelling] belangrik Gr 11- finale punte word gebruik vir voorlopige toelating Halfjaar- en rekordeksamen punte belangrik vir sekere keuringskursusse by sekere universiteite
Toelatingspunttelling PUNTE IN VAK BYDRAE TOT TPT 80-100% 7 70-79 6 60-69 5 50-59 4 40-49 3 30-39 2 00-29 1 LOR word uitgesluit by berekening
Voorbeelde van TPT vereistes Universiteit Univ van Teg B.ING 35 Dipl 23 GESONDHEIDWET 25-35+ B Pharm 25 VEEARTSENY 32 Vet tegn 26 BCom 30 tot 34 Dipl. 20 LANDBOU 30 Dipl. 23 BSc (Natuurwet) 30 - 34 Dipl. 21-22 BA (Geesteswet) 30 Dipl. 20-22 INLIGT.TEG 26 – 30 (NBT) Dipl. 18-20 BOU-omgewing 27-30 Dipl. 23-25 OPVOEDKUNDE 30 B Ed 22 REGTE 32 Regs asst 20 TEOLOGIE 25 Dipl. 22
GESKATTE JAARLIKSE KOSTES Universiteit Klasgelde Losies Etes Boeke Klere Sakgeld Vervoer 32 000 - 52 000 18 000 - 42 000 (koshuis) 30 000 - 60 000 (privaat) 17 000 - 48 000 6 000 - 15 000 5 000 - 10 000 6 000 - 36 000 4 000 - 12 000 Totaal R103 000 min – R224 000 maks
BEFONDSING Beurse, Lenings, Beurs-lenings Wie ken beurse, lenings en beurslenings toe? Universiteite (1/8 tot 30/9) Universiteite van Tegnologie Staat Privaatsektor Plaaslik Skool - onderwys Laeveldtrust TSB Sappi Eskom BUSCOR Sluitingsdatums: Reeds vanaf Mei
Beursinligting Op die Internet en by donateur: Prestasies, sport en leierskap is belangrik Gr 11-punte dien as seleksie kriterium Gr 12 punte bepaal finale toekenning Leerder se verantwoordelikheid Vra aansoekvorms aan Reël afsprake (verkieslik nie in skool-ure nie) Stuur dokumentasie
Verwys na instansie vir spesifieke inligting Prestasiebeurse Toekenning gebaseer op kind se prestasies Waarde bepaal deur prestasievlak Vergelykende prestasie (bv top presteerder in bepaalde vak) Bedrae verskil van universiteit tot universiteit en ook van kursus tot kursus binne die grense soos aangedui. Verwys na instansie vir spesifieke inligting
Vertroulike Verslae Getuigskrifte Skool ontvang navrae van instansies Skool vermeld slegs feite en bewese prestasies Word gepos (gesertifiseerd) binne 2 dae Getuigskrifte Ontvang aan einde van skoolloopbaan Nie ‘n verpligting – Hoof se voorreg Goeie punte/aspekte word beklemtoon Prestasies word vermeld