Getuienisaksie & Malawi Kom ons bid saam vir Malawi waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner
Susters en broers van ons susterskerk, die CCAP (Church of Central Africa Presbyterian)
By Nkhoma Hospitaal neem dr Reynier Ter Haar die leiding
Piet (bouer) en Estelle du Plessis (verpleegster) is ’n groot aanwins by Nkhoma Hospitaal.
KIX, ’n kleuterskool-projek word gedryf deur AnnaMarie de Klerk (bestuurder) en Kobus Odendaal as Getuienisaksie-vennoot.
KIX-kinders leer van Jesus.
Elsabet Smit, onderwyser by die Hoërseunskool William Murray.
Lees meer van ons by www.kga.org.za Lees ons facebook by www.facebook.com/KommissieGetuienisaksie en ’like’ dit asb.
Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by www. kga Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by www.kga.org.za of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.