PAULUS SE EERSTE SENDINGREIS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
GEVANGENIS IN CESARÉA Les 12 vir 22 September 2018.
GEARRESTEER IN JERUSALEM
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE DERDE SENDING REIS Les 10 vir 8 September 2018.
DIE BEKERING VAN PAULUS
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
JULLE SAL MY GETUIES WEES
PAULUS Z´N EERSTE ZENDINGSREIS
WANNEER KONFLIK KOP UITSTEEK Les 7 vir 17 November 2018.
OORSAKE VAN ONENIGHEID
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
DIE REIS NA ROME Les 13 vir 29 September 2018.
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
DIE TWEEDE SENDINGREIS
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
NEHEMIA Les 2 vir 12 Oktober 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

PAULUS SE EERSTE SENDINGREIS Les 7 vir 18 Augustus 2018

Ikónium. Handelinge 14:1-7 Werk vir Israel Listre en Derbe. Handelinge 14:8-20 Werk onder die heidene Antiochië. Handelinge 13:1-3 Voorbereiding vir die reis Antiochië in Psidië. Handelinge 13:13-52 Paulus se prediking Die reaksie van Jode en nie-Jode Keer terug na Antiochië. Handelinge 14:21-28. Konsolidering van die kerke Sálamis en Pafos. Handelinge 13:4-12 Élimas en Sérgius, opposisie en bekering In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

VOORBEREIDING VIR DIE REIS Handelinge 13:1-3 VOORBEREIDING VIR DIE REIS “En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: ‘Sonder nou Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.’” (Handelinge 13:2) Jesus het alreeds aan Paulus vertel van sy missie om vir die heidene te preek (Handelinge 22:21). Hy het egter vir die Heilige Gees gewag om duidelik die regte oomblik aan hom te wys om die werk te begin. Na 'n tyd van gebed en vas het die Heilige Gees aan die kerk in Antiochië bevel gegee om die eerste sendingspan: Barnabas en Saulus te stuur. Die kerk het aan hulle die outoriteit vir die sending gegee deur hulle die hande op te lê. Eers het Barnabas die span gelei, maar vinnig het Saulus die hoofrol van die sendingekspedisie begin aanvaar. Vanaf Handelinge 13: 9 en verder was hy Paulus genoem.

Handelinge 13:4-12 OPPOSISIE EN BEKERING “Toe die goewerneur dan sien wat daar gebeur het, was hy verslae oor die leer van die Here en het geglo.” (Handelinge 13:12) Die Heilige Gees het Paulus, Barnabas en Johannes Markus na Seleucia gelei waar hulle 'n boot na Ciprus geneem het. Barnabas was in Ciprus gebore, en dit was een van die eerste plekke waar Christene die evangelie verkondig het. Sommige manne uit Ciprus was die eerste om aan die heidene in Antiochië die boodskap te verkondig (Handelinge 11:19-20) Élimas was 'n Joodse towenaar wat hulle daar teëgestaan het. Die goewerneur, Sérgius Paulus, was geïnteresseerd in die Evangelie. Hy het dit uiteindelik aanvaar nadat Élimas voor Paulus blind geraak het.

Handelinge 13:13-52 PAULUS SE PREDIKING “En ons bring julle die goeie tyding van die belofte wat aan die vaders gedoen is.” (Handelinge 13:32) Hulle het Ciprus verlaat en na Perge gegaan; en daarna na Antiochië in Psidië (Turkye). Johannes Markus het besluit om in Perge uit te tree, omdat hy bang was vir die uitdagings in hul reis. Hulle was genooi om in die Antiochiese sinagoge te preek die eerste sabbat wat hulle daar gebly het. Paulus het drie hoofpunte gepreek: God het Sy volk gelei van Egipte tot in Dawid se tyd (v. 17-22) Jesus het die Messiaanse beloftes vervul (v. 23-37) Paulus versoek die mense om die verlossing wat Jesus aanbied, te aanvaar (v. 38-41)

DIE REAKSIE VAN JODE EN NIE-JODE “En toe die Jode uit die sinagoge gaan, het die heidene versoek dat daardie woorde op die volgende sabbat tot hulle gespreek sou word.” (Handelinge 13:42) Daar was 'n paar heidene in die sinagoge tydens Paulus se preek. Hulle het nie Judaïsme ten volle aanvaar nie, miskien omdat hulle onder druk was om besny te word. Hulle het die Goeie Nuus met hul familie en vriende gedeel. Die volgende sabbat, “het byna die hele stad saamgekom” om Paulus te hoor preek. Die Jode het jaloers geword omdat die heidene die evangelie aanvaar het, en het Paulus en Barnabas uit die stad gegooi.

Handelinge 14:1-7 WERK VIR ISRAEL “En die menigte van die stad was verdeeld, en sommige het met die Jode en ander met die apostels saamgegaan.” (Handelinge 14:4) Die apostels het in Ikónium aangekom en dieselfde metode, soos in Antiochië gevolg, en het eers aan die Jode gepreek. Gevolglik het “‘n groot menigte Jode sowel as Grieke gelowig geword.” Die Jode wat nie geglo nie, het weereens probleme veroorsaak. Paulus en Barnabas moes uit die stad vlug om mishandeling te voorkom! Die meeste van die Jode het die evangelie verwerp, maar Paulus het nooit hoop verloor dat baie Jode Jesus sou aanvaar nie (Romeine 9- 11)

Handelinge 14:8-20 WERK ONDER DIE HEIDENE “En toe die skare sien wat Paulus gedoen het, verhef hulle hul stem en sê in Likaónies: Die gode het soos mense geword en neergedaal na ons toe. En hulle het vir Bárnabas Júpiter genoem, en vir Paulus Mercurius, omdat hy die woordvoerder was.” (Handelinge 14:11-12) Hulle reis het voortgegaan na die gebied van Listre en Derbe. In Listre het Paulus 'n lam man genees wat genoeg geloof gehad het. Toe die Likaónieërs die wonderwerke sien het hulle gedink Paulus en Barnabas was gode wat mens geword het. Toe die apostels die situasie verstaan, kon hulle beswaarlik die mense se offerhandes stop. Sommige Jode van Antiochië en Ikónium het die situasie tot hul eie voordeel gebruik en heidene teen die apostels opgemaak. Paulus is gestenig, maar hy het wonderbaarlik oorleef.

KONSOLIDERING VAN DIE KERKE Handelinge 14:21-28 KONSOLIDERING VAN DIE KERKE “En nadat hulle aan daardie stad die evangelie verkondig en ‘n aantal dissipels gemaak het, het hulle teruggegaan na Listre en Ikónium en Antiochíë.” (Handelinge 14:21) Toe die reis eindig het hulle op hul spoor teruggegaan. Hoekom het hulle nie direk na Antiochië teruggekeer nie? Hulle wou die nuwe kerke konsolideer deur die nuwe gelowiges aan te moedig en te versterk. Hulle was gewaarsku oor die uitdagings wat voorlê. Hulle het ouderlinge aangestel. Hulle het saam gebid en gevas. Hulle het hulle aan die Here toevertrou. Terug in Antiochië het hulle getuienis aangaande hulle reis aan die klerk gelewer. Al die gelowiges het saam verheug.

E.G.W. (The Acts of the Apostles, cp. 34, p. 367-368) “Paulus het nie die kerke vergeet wat hy gestig het nie. Na sy sendelingsreis, is hy en Barnabas terug op hul spoor om die kerke te besoek wat hulle gestig het, en het van hulle manne gekies wat hulle kon oplei om te help met die verkondiging van die evangelie. […] Die apostel het dit 'n deel van sy werk gemaak om jong manne op te lei vir die amp van die bediening. […] Ervare werkers doen vandag 'n edele werk wanneer hulle, in plaas daarvan om self al die laste te dra, jonger werkers oplei en die laste op hul skouers plaas.” E.G.W. (The Acts of the Apostles, cp. 34, p. 367-368)