Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Hoofdstuk 3: Wat doe je met je geld?
Advertisements

Thema 2 4 Andere inkomsten p behoeften arbeid inkomen consumeren sparen.
Economische kringloop
Hoofdstuk 1 Geld en Welvaart
8.1 Waarom handel met het buitenland?
UITGAVEN VAN DE OVERHEID RIJKSBEGROTING EN MILJOENENNOTA H. Kramer Docent economie
EENVOUDIGE BEGROTING 2016 ZONDER LENING DESCRIPSHONINKOMST.UITGAVENSALDO Belasting, dividend, etc Personeel Goederen & diensten.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Geld en Welvaart Exameneenheid Consumptie
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Beslote Korporasies ONR 314.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Funksies van ‘n Besigheid
Geld 10c + 50c + 20c = 10c + 10c + 50c = 20c + 20c + 20c =
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Leesbegrip.
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Jeug Strategie Augustus 2016.
MA.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Liewe medegelowige Wat nou na die kruis?.
Economische kringloop
Oorskot R Tekort R
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Is jy amper‘n senior?.
De overheid stimuleert Plannen van de regering
Behoeftes en begeertes
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
waar / niet waar HET IS BELANGRIJK OM VEEL GELD TE VERDIENEN
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vlagpresentering Dirkie Uys Kommando.
Vlagverwydering Dirkie Uys Kommando.
1(a)   ½ x = R5000 elk 1.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting

1. Die definisie van ‘n begroting - ’n lys is wat wys hoeveel geld jy verwag om te verdien en die uitgawes wat jy verwag om in ’n spesifieke tydperk te dek. - Dit is ’n manier om te beplan vir wat jy gaan uitgee, spaar of leen. Suid-Afrika se Minister van Finansies, Pravin Gordhan, lewer die Nasionale Begrotingsrede in 2011.

2. Inkomste en uitgawes - Jy kan ’n persoonlike begroting gebruik om jou netto waarde te monitor en te verbeter. - Jy kan ook ’n besigheidsbegroting gebruik om ’n besigheid se kontantvloei te verbeter en om te bepaal hoeveel geld jy weer in die besigheid kan belê om dit help groei. - weet wat jou inkomste en uitgawes is - jy kan navorsing doen oor die inkomste en uitgawes van soortgelyke besighede

3. ‘n Besigheidsbegroting - Besigheidsinkomste kom uit: • die verkoop van goedere • tantième • die verkoop van dienste • dividende • huurgeld - Besigheidsuitgawes sluit in: • kapitaaluitgawes • die huur of koop van ’n perseel • toerusting • belasting op die besigheid se inkomste