DIE SLEUTEL TOT EENHEID

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
DE SLEUTEL TOT EENHEID Les 4 voor 27 oktober 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Bekering.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Skriflesing: Kolossense 3 :
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE SLEUTEL TOT EENHEID Les 4 vir 27 Oktober 2018

Hierdie Eenheid betrek al die areas van die lewe. Eenheid is een van die onderwerpe wat Paulus aanspreek in sy brief aan die Efesiërs. Mense van alle rasse en kulture was deel van die kerk in die Efese. Paulus het hulle die sleutel tot Eenheid geleer sodat hulle kon saamwerk. Hierdie Eenheid betrek al die areas van die lewe. DIE SLEUTEL TOT EENHEID Eenheid in Christus. Efesiërs 1:3-14. Eenheid sonder grense. Efesiërs 2:11-22. DIE SFEER VAN EENHEID Kerk en Eenheid. Efesiërs 4:1-6. Kerkleiers en Eenheid. Efesiërs 4:11-12. Verhoudinge en Eenheid. Efesiërs 5:15-6:9.

EENHEID IN CHRISTUS En hierdie is die plan: “Om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig—” (Efesiërs 1:10) God wil die breuk herstel wat sonde veroorsaak het, sodat al Sy kinders weer een kan word in Christus. Om hierdie rede het God ons aangeneem as kinders. Ons het weer deel van Sy familie geword (v. 5) Dit beteken dat elkeen voortbeskik is om gered te word (Johannes 3:16; 1 Timotheus 2:6; 2 Petrus 3:9) Wanneer ons hierdie verhewe bestemming aanvaar, gee God ons die Heilige Gees as waarborg van Sy belofte (v. 13-14)

EENHEID SONDER GRENSE “Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het.” (Efesiërs 2:14) God het die verbond van belofte met die volk Israel gemaak en die besnydenis as teken van die verbond gegee. Israel het nie God se beloftes verkondig nie en ‘n denkbeeldige muur om hulle gebou om die Heidene uit te sluit. Daar was groot Tekens by die Sinagoge wat die nie-jode gekeer het om in te gaan wat alleenlik vir die Jode bestem was. Die Kruis het elke skeidingsmuur afgebreek, ‘n beëindiging van skeiding. Dit het Jood en Heiden besny met n besnydenis van die hart. Ons is nou een volk, verenig in n “heilige tempel”, “deur Een Gees” (v. 21, 18)

Een God en Vader vir Almal KERK EN EENHEID “Ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.” (Efesiërs 4:3) Ons is geroepe tot samewerking om die Eenheid van Christus die kerk in te bring. Wat kan ons in die rigting doen? (v. 1-3) Ordentlik gedra Mekaar in nederigheid en sagmoedigheid te verdra Laat die Heilige Gees toe om vrede te bewaar Watter 7 bestandele hou die gemeente bymekaar (v. 4-6)? Een liggaam Een Gees Een hoop Een Here Een geloof Een Doop Een God en Vader vir Almal

KERKLEIERS EN EENHEID “En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus.” (Efesiërs 4:11-12) Paulus het vyf gawes genoem wat kerkleiers bemagtig vir twee spesifieke doele: Om die heiliges toe te rus vir die werk van die bediening. Om elke kerklidmaat te help om die evangelie te preek. Die stigting van die liggaam van Christus. Bemoedig en leer Eenheid in Christus. God gee hierdie gawes aan spesifieke mense. Hierdie mense is geroep om andere te bedien in samewerking, die een met die ander (Markus 10:43)

VERHOUDINGE EN EENHEID “en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.” (Efesiërs 5:21) Paulus het ons aangemoedig om "met die Gees vervul" te word (vers 18). Ons sal deur die Gees verenig word deur aan mekaar onderdanig te word. Hierdie betrek drie aspekte in ons lewens: Ons gesprekke moet in vreugde en onderdanige gees op God gefokus wees (5:19-21) Sosiale verhoudings: Christus se onselfsugtige liefde moet weerspieël word in Huwelike en tussen ouers en kinders (5:22-6:4) Familie verhoudings: Bestuurders en werkers respekteer mekaar want almal is gelyk voor God (6:5-9) Werk verhoudings

“God word verheerlik deur lofliedere uit 'n suiwer hart vol liefde en toewyding aan Hom. Wanneer toegewyde gelowiges vergader, sal die gesprek nie gaan oor andere se onvolmaakthede of ‘n sweem van murmurering of klagtes toon nie; liefdadigheid, of liefde, die band van volmaaktheid, sal hulle omring. Liefde vir God en hul naaste vloei natuurlik uit in woorde van liefde, simpatie en agting vir hul broers. Die vrede van God regeer in hul harte; hul woorde is nie tevergeefs, leeg en onbeskaamd nie, maar lei tot die vertroosting en opbou van mekaar.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 1, cp. 86, p.509)