Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Samestellings Graad 4.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
MA.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter

1. Beskryf die plek in detail Dis maklik om ʼn plek in jou skryfwerk te noem sonder om jou leser meer daarvan te vertel. Deur meer inligting oor die plek te gee, maak dit die skryfstuk interessanter. Ek was in Polokwane, teenoor Ek was in die hoofstad van die Limpopo waar hordes mense deur die strate stroom. Elke kort-kort toet-toet ʼn taxi om moontlike passasiers se aandag te trek. Opdrag aan leerder: Gaan nou terug na vorige skryfstukke en skryf ʼn paragraaf oor die plek wat jy in een van jou opdragte genoem het.

2. Gebruik spesifieke woorde om ʼn prentjie te skilder Voorbeeld: Sy het hard gehuil – Sy het dit uitgesnik. Die eerste beskrywing is oninteressant, maar die ander gee meer inligting oor die situasie. Opdrag aan leerder: Gaan nou terug na vorige skryfstukke en gebruik meer spesifieke woorde om ʼn prentjie te skilder.

3. Wys hoe iets voel, smaak, klink, lyk en ruik Gebruik ʼn eenvoudige voorwerp soos ʼn appel en laat leerders al 5 die verskillende sintuie (gesig, gehoor, gevoel, reuk en smaak) gebruik om dit te beskryf. Opdrag aan leerder: Laat leerders nou ‘n selfoon met al die moontlike sintuie beskryf.

4. Vergelyk twee dinge d.m.v. Vergelyking of Metafoor ʼn Vergelyking vergelyk twee dinge met mekaar: Bv. Hy is so opgewonde soos ʼn klein hondjie. ʼn Metafoor vergelyk twee dinge deur te sê die een is soos die ander een. Bv. Hy was ʼn opgewonde klein hondjie wat deur die vertrek geharloop het. Die vergelyking of metafoor gee die leser ʼn assosiasie met ʼn beeld wat hy reeds ken. Dit maak die leesstuk meer eg en verstaanbaar.

5. Gebruik die direkte woorde of gedagtes van die persoon Weet leerders hoe om aanhalings in skryfstukke te maak? Deur die persoon se direkte woorde te gebruik, word die leesstuk baie interessanter as met slegs ʼn beskrywing. Gebruik mense wat hulle ken se direkte woorde of Dink wat fiktiewe mense moontlik in so ʼn situasie sou gesê het.

6. Beskryf hoe iemand of iets beweeg Dit sluit aan by punt nommer een dat spesifieke woorde gebruik moet word. Gebruik eerder ʼn spesifieke werkwoord as ʼn byvoeglike naamwoord. Die motor beweeg stadig vorentoe , kan hy eerder skryf: Die motor kruip teen ʼn slakkepas. Hy hardloop na die posbus, of Hy sluip/struikel na die posbus.

7. Wys iemand se gevoel deur te beskryf wat hy doen Wys, moenie vertel nie. Sy is depressief, teenoor Sy gryp die laaste snesie uit die boks, vee haar gesig af en gooi dit op die grond. Sy lê die hele dag voor die TV sonder om die kanaal te verander. Niks is vir haar lekker nie. Onthou aksie spreek duideliker as woorde!