NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
RAMINGS.
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Selfportret Herman Lintvelt.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
Rekenaar Virusse.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Microsoft® Office Excel® 2007-opleiding
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
@FXit 1.
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Wat is ramings?.
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Ons Wonderlike Skepper
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Universiteit van Pretoria
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
bybelgenootskap van suid-afrika.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Christelike toevlugsoord
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO) OORHOOFSE RIGLYNE

INHOUDSOPGAWE AGTERGROND VIR WIE IS NAO BELANGRIK? WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? WIE HET TOEGANG? HOE VERKRY EK TOEGANG? HOE LYK NAO? Algemeen Konsole Groepe Persone Funksiebalk 2

AGTERGROND Wat is NAO? NAO is die afkorting vir Nagraadse Akademiese Ondersteuning en is ‘n web-gebaseerde stelsel wat vir personeel, gemoeid met die bestuur van nagraadse studente, ontwikkel is Die stelsel verskaf tydige en geïntegreerde inligting van nagraadse studente ivm die uitkomste van administratiewe prosesse, bv aansoek en toelating, registrasie, befondsing, ens Vaslegging van Studieleiers, Eksaminatore en Titels op die sentrale stelsel van US is moontlik met NAO Verskillende Excel verslae kan mbv NAO verkry word Historiese data van nagraadse studente is beskikbaar tot die jaar 2000 Groepe nagraadse studente kan via NAO gekontak word

AGTERGROND Die volgende behoeftes is geïdentifiseer - Personeellede betrokke by die daaglikse bestuur van nagraadse studente benodig ‘n gekonsolideerde stelsel wat inligting gebruikersvriendelik beskikbaar stel Verskillende groepe personeellede moet toegang tot dieselfde inligting hê om samewerking te verbeter en prosesse glad te laat verloop 4

VIR WIE IS NAO BELANGRIK? Departementele Nagraadse Beamptes Departementele Voorsitters Departementele - of Fakulteitspersoneel betrokke by Nagraadse studente en/of Navorsing Fakulteitsbestuurders Fakulteitsekretarisse 5

WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? Uit die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US Word elke nag verfris en soggens vars aangebied via NAO Alle inligting wat via NAO vasgelê word, word intyds in die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US gestoor. 6

WIE HET TOEGANG? Alle personeellede het outomaties toegang tot slegs hul ‘eie’ nagraadse studente via NAO Departementele personeellede het toegang tot slegs hul departemente se inligting Personeellede betrokke by Fakulteite het toegang tot die hele Fakulteit se inligting Indien personeellede wyer toegang benodig, kan hulle ‘n versoek aan NgIK rig. Sentrale Administratiewe personeellede moet ‘n versoek om toegang aan NgIK rig. 7

HOE VERKRY EK TOEGANG? Voorlopig deur ‘n web-skakel (URL) wat deur NgIK of IT verskaf word indien jou lynhoof m.b.v. ‘n epos jou toegang goedkeur NAO gaan hopelik in 2014 via my.sun.ac.za beskikbaar gestel word sodat jy, met jou lynhoof se goedkeuring, eenmalig kan aansoek doen om toegang (op dieselfde beginsel as verlof) Indien jou lynhoof verander, sal jy weer aansoek moet doen om toegang 8

HOE LYK NAO? NAO-LANDINGSBLAD 9

HOE LYK NAO? KONSOLE Jou geregistreerde nagraadse studente word outomaties vertoon Kies enige ander groep studente links op die Konsole 10

HOE LYK NAO? KONSOLE Sorteer deur op groen hofies te klik. Ligbruin rye is Internasionale studente (hou cursor op ry vir ekstra inligting) Icons in 2e kolom toon Funksionarisse en/of Navorsingsuitsette is vasgelê. 11

HOE LYK NAO? GROEPE STUDENTE Klik op die groep wat jy op die konsole wil intrek 12

HOE LYK NAO? GROEPE STUDENTE Alle groepe is persone van jou Fakulteit of Departement waar jy werksaam is. Belangstellendes - Alle persone wat telefonies versoek het dat ‘n jaarboekie van jou Fakulteit aan hulle gepos word Finalejaar Voorgraads - Vir nagraadse werwingdoeleindes Aansoekers - Om beplanning te vergemaklik Huidige studente - Alle ingeskrewe studente en studente wie nognie vir die huidige akademiese jaar geregistreer het nie, maar nog besig is met hul nagraadse program 13

HOE LYK NAO? GROEPE STUDENTE Alle groepe is persone van jou Fakulteit of Departement waar jy werksaam is. Graduandi - Alle studente wie in die huidige en vorige jaar gegradueer het Postdoktorale Genote - Word tans slegs per Fakulteit getoon, maar die fasiliteit gaan binnekort verder uitgebou word 14

HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK & FILTEROPSIES Filter op die velde hieronder, bv Departement, Programtipe en nog vele meer 15

HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: ADMINISTRASIE Kies ‘n student op die konsole en besigtig sy inligting deur die item op die spyskaart te klik 16

HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: STUDIELEIDING Kies ‘n student op die konsole, lê die inligting op die menu sentraal vas en druk Excel verslae 17

HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: NAVORSINGSUITSETTE Kies ‘n student op die konsole en handig die tesis/proefskrif in of publiseer dit via die e-tesis stelsel 18

HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: VERSLAE Druk ‘n Excel-verslag van die volgende studente – Alle studente wat op die konsole verskyn wanneer die verslag aangevra word Alle nie-geregistreerde en geregistreerde studente tot wie jy toegang het saam op een Excel-verslag 19

HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: E-POS Stuur epos aan alle studente op die konsole: Skep epos-bewoording in Afr en Eng en die stelsel stuur dit korrek af 20

VIR MEER BESONDERHEDE, SAL ‘N NAO-HANDLEIDING METTERTYD BESKIKBAAR GESTEL WORD