KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
VISUELE GELETTERDHEID
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Voorbereide Toespraak
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Beskerm jou grootste bate…
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
Welkom, Leiers!.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE MENINGS GEïMPLISEERDE BETEKENIS

FEITE & MENINGS Sout word reeds sedert 1800 in Port Elizabeth vervaardig. Hierdie kan feitelik bewys word.Is verkry uit die Burger, 16 Julie 1999. Kan ook in geskiedkundige naslaanwerk verkry word. Die seesout wat by Port Elizabeth gemaak word, het so ‘n robberige smaak. Hierdie kan nie bewys word nie. Niemand anders het dit nog ondervind nie. Dit is bloot ‘n opinie

Konnotasie & denotasie Haar daarwees het sommer sout aan die geleentheid verleen. Hierdie uitlating is omdat die spreker die assosiasie het dat sy = sout wat geur en smaak gee. Sout se woordeboekbetekenis is: ‘n wit harde stof, NaCi, wat sy karakteristieke smaak aan seewater gee.

GEïMPLISEERDE BETEKENIS Marina Sout is tot 50% gesonder nou. Die implikasie is dus dat Marina Sout vroeër nie gesond was nie. Of dat Marina Sout nou nog gesonder is as vantevore

EMOTIEWE TAAL;OORREDENDE TAALGEBRUIK & MANIPULERENDE TAAL PARTYDIGHEID;STEREOTIPES EKSPLISIETE BOODSKAP EMOTIEWE TAAL;OORREDENDE TAALGEBRUIK & MANIPULERENDE TAAL

Eksplisiet;partydig & stereotipering Hierdie sout is so laf ;geen Mens kan dit gebruik nie! Lyftaal kleredrag Dit is baie beter om gaar sout as rou sout in te neem. Ek sal dit nie oor my kos gooi nie. Moet kant kies;moeilik om regverdig te wees. Alle onderwysers lyk soos soutpotte.

Emmotiewe taal;oorrededende taal; manipulerende taal. Sterk gevoel;emosie Laat jou tot aksie oorgaan Kan nie anders as om in te stem. Ek spoeg sommer sout op jou,jou luis! Jy is die sout van die aarde.Wil jy nie gou vir my … As jy nog sout op jou kos gooi,kry jy nie nagereg nie

TAALVERSKYNSELS TOUTOLOGIE PLEONASME ARGAïS ME TAALFOSSIEL ANGLISISME LEENGOED Vanaf ander tale – inheems Boegoe;abba; Reservoir (Fr) Pizza (It) EIEGOED Neologisme Glygeut;snoetbus Klanknabootsing ANALOGIE Valse Korrekte VOLKSETIMO LOGIE Onkunde Baiesukkel; kosmyniks KONTAMINA SIE Besmetting. Verassureer; aanbetref TOUTOLOGIE Kop+(p)ie+tjie PLEONASME Ronde sir= kel ARGAïS ME kwispedoor TAALFOSSIEL Ter gelegener tyd; kind des doods ANGLISISME