David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
My siel, Pa Marie van Rensburg
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Omdat.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Wie’s Hy? Adam Small.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91

David de Lange (1906-1947) was ‘n mynwerker. Pre-lees David de Lange (1906-1947) was ‘n mynwerker. Hy het ‘n wilde sosiale lewe gelei en was baie lief vir meisies. Sy boeremusiek was gewild: hy verkoop bykans ‘n miljoen plate. Die SAUK wou nie sy musiek speel nie omdat dit nie vir “ordentlike mense” was nie. Sy musiek was vir die werkersklas, wat bietjie wou vergeet van die swaarkry (byna soos Bruce Springsteen se musiek) Van sy bekendste liedjies was: “Skeeloog Daisy”, “Die lekker dop” en “Boomstraat”. Dié gedig is tydens die KKNK geskryf op versoek van ‘n jong seun genaamd David Dippenaar. Die seun het aan die digter gesê waarin hy belangstel, daarom het die digter vir hom ‘n gedig geskryf oor sy naamgenoot, David de Lange. Die digter het ‘n ooreenkoms gesien tussen David Dippenaar se belangstellings en die manier waarop David de Lange sy moeilike mynwerkerslewe bedags met iets moois gekombineer en so beroemd geword het.

Bou: vrye vers; 4 strofes van wisselende lengte; min rymwoorde Titel: die naam van ‘n musikant wat in die dertigerjare geleef het; ‘n legende onder liefhebbers van boeremusiek. Titel laat dit lyk of die gedig oor David de Lange sal gaan. David de Lange Bou: vrye vers; 4 strofes van wisselende lengte; min rymwoorde Hoe maklik rym jy nie die dinge nie, jong David Dippenaar. Jou lysie dek krieket, Alistair MacClean, ‘n klarinet. Onder jou baie ander gunstelinge herken ek Beethoven en Chopin, ‘n wysie of twee van die Beatles daarby.* r. 2: die spreker praat met ‘n ander David, nl. David Dippenaar - alliterasie rym: r. 1 & 4; r. 2 & 5 r. 3: Alistair Maclean- skrywer van aksieverhale r. 3: “klarinet” beklemtoon deur: k-alliterasie, komma voor die voord en punt daarna en dis laaste woord in die reël. r. 5: klassieke komponiste r. 6: popgroep uit sestiger jare Spreker sien eienskappe van David de Lange in David Dippenaar raak.

r. 7 & 8: v-alliterasie; oe-assonansie Strofe 2 (vervolg ...) r. 7: tipografies ingekeep; plaas klem op die woorde en rym met “soet” in r. 10, want om die “soet” uit die lewe te haal was iets wat David de Lange “goed” kon doen r. 11: “alchemis”: ‘n wetenskaplike uit die ou tyd wat goud uit ander metale probeer maak het 7. Hoe goed 8. voeg jy nog daagliks sonder voorbehoud 9. die stukke almal inmekaar, maak jag 10. op die lewe! Tower, wonderlik, soet 11. uit alles stuur; soos die alchemis snags 12. verander jy dinge rondom jou dag in goud. r. 7 & 8: v-alliterasie; oe-assonansie r. 10: herhaling van w-klank verbind die 3 gedagtes wat ooreenkoms met De Lange se lewe toon: “maak jag op die lewe! Tower, wonderlik”. r. 10 & 11: s-alliterasie – eindig uiteindelik in die woord “snags” – die tyd van die dag wat David de Lange d.m.v. boeremusiek die donker lewens van die goudmynwerkers in “goud” verander het. r. 12; “goud” beklemtoon: laaste woord van die strofe en rym met “voorbehoud”

Strofe 2 r. 13: “klarinet” is ‘n moeilike instrument om te bespeel Die spreker herhaal die woord “maklik” omdat David Dippenaar dit maklik laat lyk. Om hierdie gedagte te beklemtoon, rym die eindwoorde met mekaar (“klarinet” en “het”) sodat dit maklik lees en klink. Hoe maklik, maklik rym ‘n klarinet dan met al die note wat jou vingers het: om net só jonk te wees en weer so oud!! r. 14: die spreker praat van die note wat David se vingers uittower r. 14: leestekens vul aan wat die spreker nie se nie. Die dubbelpunt aan die einde van r. 14, beklemtoon die gedeelte daarna die dubbele uitroepteken bevestig sy stelling klarinet

VVan Coke Kartel en Jack Parow Strofe 3 Die asterisk en die hakies, vertel aan die leser dat hierdie ‘n agterna- of bygedagte is. Die spreker klink amper teleurgesteld wanneer hy spekuleer dat die jong David Dippenaar vandag waarskynlik sy keuses verander het, omdat sommige van die musikante van sy portuurgroep blykbaar nie in subtiele blaas-instrumente belangstel nie. Hulle hou net van harde klanke. *(Nou, 15 jaar later, staan by jou portuur, Die Antwoord seker voorlopig bo, Van Coke Kartel en Jack Parow die Sparrow die vuvuzela al blaasding waarin hulle glo) VVan Coke Kartel en Jack Parow

Jeugdigheid en entoesiasme Post-lees TEMA: Jeugdigheid en entoesiasme

1. Wie was David de Lange en David Dippenaar onderskeidelik? (2) Vrae 1 1. Wie was David de Lange en David Dippenaar onderskeidelik? (2) David de Lange was ‘n mynwerker en het boeremusiek plate gemaak. David Dippenaar is ‘n seun wat die digter tydens die KKNK in 1995 ontmoet het. 2. Wat het die twee karakters in gemeen? (1) Beide het o.a. ‘n belangstelling in musiek gehad.

r. 10: “soet”; r. 11: “suur” – r. 11: “snags”; r. 12: “dag” Vrae 2 3. Skryf 2 voorbeelde van kontras uit reëls 7-12. Skryf slegs die woorde en die reëls neer. (2) r. 10: “soet”; r. 11: “suur” – r. 11: “snags”; r. 12: “dag” 4. Skryf ‘n voorbeeld van herhaling in strofe 3 neer. (1) “maklik”, “maklik”

Vrae 3 5. Skryf ‘n reël in die laaste strofe neer wat impliseer dat die spreker nie baie van moderne musiek hou nie. (1) Die verwysing na vuvuzela dui daarop dat sommige van die moderne musikante eintlik net ‘n geraas maak! 6. Hoe voel jy oor moderne musiek teenoor klassieke musiek? Motiveer jou antwoord. (2) Die jonger geslag vind meer aanklank by moderne musiek en het nie ‘n oor ontwikkel vir Barokkomponiste soos Beethoven en Chopin nie.

Bronne Volledig gebaseer op: Vosloo, Riens: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Vosloo, Riens: Best Books Studiewerkgids - Verskuns vir Graad 10 Huistaal Radio Kalahari Orkes (links); Die Antwoord (regs)