Ongelykheid en armoede Onderwerp 13 Ongelykheid en armoede Wat gaan ons leer? • oorsake van sosio-ekonomiese wanbalanse • ongelykheid in Suid-Afrika • onderwys en vaardighede om ongelykheid en ongeregtigheid te bekamp • stedelike en landelike uitdagings • die skep van volhoubare werksgeleenthede
1. Oorsake van sosio-ekonomiese wanbalans - sosio-ekonomiese wanbalanse: wanbalanse in mense se toegang tot hulpbronne soos behuising, gesondheidsorg, opvoeding en behoorlike lewenstandaard - lewenstandaard: mense se toegang tot goed soos produkte en dienste wat die lewe geriefliker maak
- Die oorsaak van hierdie wanbalanse is apartheid - Die oorsaak van hierdie wanbalanse is apartheid. - Apartheid het op grond van ras teen mense gediskrimineer. - Nog ’n oorsaak van sosio-ekonomiese wanbalanse in Suid-Afrika is die regering se swak dienslewering. - plaaslike regering en munisipaliteite kan behuising en sanitasie nie vinnig genoeg lewer nie.
2. Ongelykheid in SA - Grondwet: dit is die hoogste wet van Suid- Afrika, wat die regte en pligte van alle Suid- Afrikaners uiteensit - Handves van Regte: ingesluit by die Grondwet; dit is ’n lys van al die belangrikste regte van die burgers van ’n land. - In 2000 het Suid-Afrika die Verenigde Nasies se Millennium-verklaring onderteken. - Die ongelykheid tussen rassegroepe is dus besig om kleiner te word, maar die ongelykheid binne rassegroepe word groter.
- Suid-Afrika het een van die wêreld se hoogste ongelykheidskoerse - Suid-Afrika het een van die wêreld se hoogste ongelykheidskoerse. - Armoede en ongelykheidskoerse verlaag nie vinnig genoeg nie. Rassegroep Inkomste Swart mense R7 283 Bruin mense R14 126 Indiërs R23 938 Blankes R62 360
3. Onderwys en vaardighede om ongelykheid en ongeregtigheid te bekamp - is die belangrikste maniere om ongelykheid en ongeregtigheid in Suid-Afrika te bekamp. - sonder dit is nie moontlik om ’n goeie werk te kry en ten volle aan die ekonomie deel te neem nie.
- Die Handves van Regte gee aan alle Suid- Afrikaners, insluitend volwassenes, die reg op basiese onderwys. - Daar is ’n groot vaardigheidstekort in Suid- Afrika. - Dit is sleg vir die land se ekonomiese groei. - Wet op Vaardigheidsontwikkeling - besighede werk saam met die regering om werkers se vaardighede te verbeter. - leerlingskappe: wanneer ’n mens vir ’n besigheid werk en terselfdertyd indiensopleiding ontvang.
4. Stedelike en landelike uitdagings - mense trek na stedelike gebiede op soek na werk. - dienslewering in stedelike gebiede word as belangriker beskou as dienslewering in landelike gebiede. - Daar is meer armoede in landelike gebiede as in stedelike gebiede. - Politieke mag word dus gesentraliseer in die stedelike bevolkings van die stede.
- Plattelandse mense en hulle landbou- ekonomieë word as minder belangrik as stedelike mense en hulle industriële ekonomieë beskou. - moeiliker om dienste aan landelike gebiede te lewer, waar mense oor groot afstande versprei is. - Daar is minder belastingbetalers in landelike gebiede omdat die bevolkingsdigtheid so laag is.
- Baie van hulle kan nie werk kry nie omdat landelike gebiede so min infrastruktuur het. - infrastruktuur: die basiese stelsels en dienste wat nodig is om ’n land behoorlik aan die gang te hou, byvoorbeeld geboue, vervoer, water en elektrisiteit. - Stede en dorpe probleme soos: • werkloosheid • oorbevolking • swak dienslewering • misdaad • omgewingskade. • MIV/vigs - Nywerhede in stedelike gebiede benadeel dikwels die omgewing.
5. Die skep van volhoubare werksgeleenthede - Werkskepping is ’n belangrike deel van die vermindering van ongelykheid en armoede deurdat meer mense aan die ekonomie kan deelneem. - Volhoubare werksgeleenthede is werksgeleenthede wat: • lank sal hou sodat werknemers meer daarby sal baat • in bedrywe is wat deur ekonomiese en omgewingsvolhoubaarheid aangedryf word
- Die land moet dus die soorte werk skep wat die werklose mense kan doen. - die regering het in 2004 met die Uitgebreide Openbare Werke-Program (UOWP) begin. - Hierdie program teiken ongeskoolde en werklose mense.