Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs Lexpro Boekhou Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Lexpro Boekhou Hoofskerm
Funksies onder “Kliëntlêers”
Funksies onder “Transaksies”
Funksies onder “Verslae/Soeke”
Funksies onder “Saldos”
Funksies onder “Kasboeke”
Funksies onder “Firma Administrasie”
Funksies onder “Instandhouding”
Belangrikste funksies Opening van lêers / intrek van lêers geopen in Litigasie / Aktes Pos van transaksies Trusttransaksies: Trustkwitansies Trusttjeks Trustjoernale
Belangrikste funksies Pos van besigheidstransaksies: Fooie Besigheidskwitansies Besigheidstjeks Inkomsteseëls Krediteursjoernale (advokate, balju ens.) BTW inskrywings
Belangrikste funksies Alle basiese rekeningkundige verslae: Fooie verslae BTW verslag Inkomste en Uitgawe Staat Kontantvloeistaat Kasboeke (trust en besigheid) Trustkrediteure Proefbalanse
Transaksies spesifiek vir Prokureurs Oordrag vanaf trust na besigheid Art 78(2)(A) belegging namens ‘n kliënt Art 78(2)(a) belegging van trustpoelgeld Invorderingsverslae Invorderingsjoernale: oordrag van skuldenaar balanse na ‘n hoofrekening van die skuldeiser (kliënt)
Opening van ‘n lêer Volledige inligting van kliënt, eerste party, tweede party Posadres vir uitstuur van kliëntstate Maklike identifikasie van gebruiker Indeling van lêers volgens afdeling of vennoot Kan uitvoer na enige ander Lexpro program
Basiese inligting
Lêers invoer oor netwerk Nuwe lêers word slegs een maal geopen Lêers word uitgevoer na ander Lexpro programme Lêers word ingevoer vanaf ander Lexpro programme
Invoer vanaf Litigasie / Aktes Boekhoudster kies die korrekte gebruiker op die netwerk Unieke gidspad vir elke gebruiker
Invoer vanaf Litigasie / Aktes Boekhouer gaan bloot inligting na en open lêer, nie nodig om detail weer te tik nie
Transaksies Trust transaksies apart gepos Besigheids transaksies apart gepos Oordrag vanaf trust na besigheid op kliënt rekeninge Trust- en besigheidstransaksies verskyn op kliënt se grootboekrekening
Invoer van transaksies Kies die betrokke transaksie vanaf kieslys en pos
Invoer van transaksies Voorbeeld van pos van trustkwitansies
Oordrag trust na besigheid Elke kliëntrekening word vertoon as rekening beide ‘n trust-krediet en besigheids-debiet balans het Program pos outomaties oordragjoernale Trustsurplus word vertoon
Oordrag trust na besigheid Lys van alle kliëntrekeninge waar ‘n oordrag kan plaasvind
Kliënt grootboek Vier kolomme: besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trust debiet, trust krediet Drie kolomme: debiet, krediet, balans Kliëntinligting toeganklik deur ander gebruikers van Lexpro in ander programme oor ‘n netwerk
Vier-kolom Besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trustdebiet, trustkrediet
Drie-kolom Debiet (trust en besigheid), krediet (trust en besigheid) en saldo
Proefbalanse Volledige proefbalans (kliëntrekeninge en besigheidsrekeninge) Besigheidsrekeninge proefbalans Proefbalans opsomming Proefbalanse kan uitvoer na MS Exel
Proefbalans opsomming Volledige oorsig van finansiële posisie van firma Trustposisie altyd geredelik beskikbaar Bedrag betaalbaar aan skuldeisers beskikbaar
Ouderdomsanalises Verskeidenheid analises beskikbaar Analises kan uitvoer na MS Exel
Art 78(2) Beleggings Beide Art 78(2)(A) en Art78(2)(a) beleggings word hanteer
Skuldinvordering Skuldenare se rekeninge verbind met mekaar Debiet- en/of kredietbalanse oorgedra na hoofrekening van skuldeiser (kliënt) Voorsiening vir verskillende kombinasies van balanse en kommissie persentasies
Kasboeke en bankrekonsiliasie Tot en met 9 banke op trust Tot en met 9 banke op besigheid Volledige kasboek verslae Bankrekonsiliasie op alle trustbankrekeninge asook alle besigheids bankrekeninge
Kasboeke en bankrekonsiliasie
Kliëntrekeninge Druk op ‘n laserdrukker OF Druk op ‘n dot matriks-drukker OF “Merge” na MS Word – gebruiker kan eie uitleg en formaat kies BTW fakture
Hulp is byderhand Handleiding word gratis verskaf Gereelde vrae (“Frequently asked questions”) Advies vir ouditeure Ondersteuning: telefonies, faks, per e-pos, Internet
Lexpro Kantoor/Kontakbesonderhede Waverley, Pretoria Tel: 0861 539 776 Werno Gevers | LP Greyling Route 21 Corporate Park, Irene Tel: (012) 345-4510 Charmaine Schulz | Chris Lubbe Arcadia, Pretoria Tel: (012) 342-3096 Nicolise du Preez | Carl Holiday Somerset Wes Tel: (021) 851-0761 Hein Low | Monique Pretorius | Stefan Swanepoel Welgemoed, Bellville Tel: (021) 913-5816 Anneke Schulz anneke@lexpro.co.za Tuinroete, Mosselbaai Tel: (044) 695-0993 Elainne Bouwer elainne@lexpro.co.za Vrystaat & Natal, Bethlehem Tel: (058) 303-2016 Ronel Schulz ronel@lexpro.co.za