GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GOD OF DE MAMMON? Les 3 voor 20 januari 2018.
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
DIE INVLOED VAN MATERIALISME
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Skriflesing: Kolossense 3 :
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018

Wie is God? Hy het ons geskape. Hy het mens geword. Hy het ons verlos. “Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie.” (Mattëus 6:24) Jesus is ons Skepper en Verlosser. Hy spoor ons aan om tussen God en geld (mammon) te kies. Ons moet ons twee moontlike meesters en die gevolge om hulle te dien ken, alvorens ons besluit. Wie is God? Hy het ons geskape. Hy het mens geword. Hy het ons verlos. Om God te dien. Om geld te dien.

ONS SKEPPER “want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte—alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape.” (Kolossense 1:16) Die hele Drie-eenheid was betrokke by die skepping (Genesis 1:1; Jesaja 45:11-12; Johannes 1:3); en deur Jesus het alles ontstaan. Hy het al die rykdom op aarde geskape sodat ons dit kan geniet (Genesis 1: 28-29; 2: 8-13), selfs nadat die sonde na die aarde gekom het (Deuteronomium 26:15). Maar ons het die natuurlike rykdom beskadig—omdat dit nie inherent sleg is nie —deur dit vir boosheid te gebruik in plaas daarvan om God daarmee te verheerlik (Prediker 7:29; 1 Kronieke 29:14).

GOD HET VLEES GEWORD “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16) God het sy goddelike natuur met die menslike natuur laat saamgesmelt in die persoon van die Seun—Jesus. Dit is die grootste voorbeeld van God se liefde. Hy is as kind gebore. Hy het soos ons grootgeword. Hy het die ware karakter van ons hemelse Vader, met Sy voorbeeld en Sy leer aan ons getoon. God het alles moontlik gemaak om ons te help verstaan hoe Hy vir ons omgee en liefhet. Nietemin laat Hy ons vryelik kies om saam met Hom te lewe of om die liefde vir materiële dinge toe te laat om ons van Hom te skei soos die jong ryk man gedoen het. (Mattheus 19:16-22).

ONS VERLOSSER “tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde. In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade.” (Efesiërs 1:6-7) Ons het geneem wat ons nie moes nie–die vrug van die boom van die kennis van goed en kwaad–,sodat ons 'n skuld aangegaan het wat ons nie kon betaal nie (Psalm 49:7-8). Jesus het ons verlos deur die skuld aan die kruis te betaal (Joh. 19:30). Hy het ons ook vrygestel van… Die vloek van die wet (Galasiërs 3:13). Die krag van die duisternis (Kolossense 1:13). Die toorn wat kom (1 Tessalonisense 1:10). Die duiwel (Hebreërs 2:14). Die krag van die dood (Hebreërs 2:14). Ons ydele lewenswandel (1 Petrus 1:18). Ons sondes (Openbaring 1:5).

ONS VERLOSSER “tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde. In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade,” (Efesiërs 1:6-7) Jesus het Sy missie vervul toe Hy aan die kruis gesterf het. Ons skuld is ten volle betaal. Die goddelike geregtigheid was bereik, en Hy wag vir ons reaksie op sy offer. “By diegene wat in die skaduwee van die kruis van Golgota wandel, sal daar geen selfverheffing en geen aanspraak op sondeloosheid wees nie. Hulle voel dat dit hulle sonde was wat die lyding veroorsaak het wat die hart van die Seun van God gebreek het, en hierdie gedagte maak hulle ootmoedig. Diegene wat die naaste aan Jesus lewe, sien die swakheid en sondigheid van die mens die duidelikste, en hulle enigste hoop is op die verdienste van ‘n gekruisigde en verrese Heiland.” E.G.W. (The Great Controversy, cp. 27, p. 471)

OM GOD TE DIEN “daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie.” (Deuteronomium 4:39) “God is geen man” (Numeri 23:19). Ons kan nie Sy karakter en gedagtes verstaan nie (Jesaja 55: 9). Hy is die Skepper en ons is Sy skepsels (Psalm 100: 3). Hy is 'n “jaloerse God” (Deuteronomium 4:24) en Hy verdra nie enige mededinger nie. Hy sê vir ons: “My seun, gee my jou hart, en laat jou oë ‘n welgevalle hê in my weë.” (Spreuke 23:26). Hy wil nie 'n verdeelde hart of net 'n gedeelte daarvan hê nie, Hy wil ‘n liefdesreaksie en ‘n volle oorgawe hê en niks minder nie. Hoekom? Omdat Hy ons geskape het en ons lewens en alle lewes wat Hy geskape het onderhou. Hy wil ook net die beste vir ons hê, en daar is niks beter as om te leef tot Sy diens nie.

OM GELD TE DIEN “Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie.” (Mattëus 6:24) Voordat jy jou aan jou besittings wy, vra jouself af: Besit ek hulle regtig? “Kyk, aan die HERE jou God behoort die hemel, ook die hoogste hemel, die aarde en alles wat daarin is.” (Deuteronomium 10:14) “want al die wilde diere van die bos is myne, die vee op berge by duisende.” (Psalm 50:10) “Kyk, al die siele is myne; soos die siel van die vader, so die siel van die seun—hulle is myne.” (Esegiël 18:4) “‘Aan My behoort die silwer en aan My die goud,’ spreek die HERE van die leërskare.” (Haggai 2:8) Ons besit niks, selfs nie onsself nie (1 Korintiërs 6:20). Wat kan ons doen om te voorkom om rykdom lief te hê op dieselfde manier as ons God liefhet?

“In ons oorgawe aan God moet ons noodwendig alles prysgee wat ons van Hom kan skei. Daarom sê die Heiland: “So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, My dissipel wees nie.” Luk. 14:33. Alles wat ons toewyding aan God kan verhinder moet afgelê word. Mammon is die afgod van baie mense. Liefde vir geld, die hunkering na rykdom, is die goue ketting wat hulle aan Satan bind. Reputasie en wêreldse eer word weer deur 'n ander klas aanbid. 'n Lewe van selfsugtige gemak sonder verantwoordelikheid is die afgod van ander. Maar al hierdie slaafse bande moet verbreek word. Ons kan nie aan God en ook aan die wêreld behoort nie. As ons nie aan God behoort nie, is ons nie Sy kinders nie.” E.G.W. (Steps to Christ, cp. 5, p. 44)