’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
OORSAKE VAN ONENIGHEID
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019

Christene is die hande, voete, stem en hart van Jesus in hierdie wêreld. Daarom moet ons optree soos Hy gedoen het: “net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien” (Mattheus 20:28) Elke Christelike kerk is 'n gemeenskap van dienaars. Ons word geroep om mekaar te dien en om die gemeenskap te dien. Dienaars en die gemeenskap. Dienaars wat intree. Dienaars wat preek. Dienaars binne die kerk. Dienaars wat saamwerk.

DIENAARS EN DIE GEMEENSKAP “Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei.” (2 Korinthiërs 2:14) Die eerste gelowiges het vir die behoeftiges in die kerk sowel as in die gemeenskap gesorg. Paulus het verskillende metafore gebruik wat die kerk as 'n gemeenskap van dienaars betrek. 'n Lewende offer (Romeine 12:1) Ons gee onsself aan God oor, sodat Hy Sy wil in ons kan vervul. Dit behels om ander te dien. Die liggaam van Christus (1 Kor 12:12-20) Christus is die hoof en ons dele van die liggaam. Ons dien die wêreld soos Hy gedoen het volgens ons eie vermoë. Ambassadeurs (2 Kor. 5: 18-20) God het ons geroep om versoening aan te kondig, beide tussen ons en tussen God en ons. Geur (2 Korhintiërs 2:14-16) Ons teenwoordig-heid in die gemeenskap is Christus se “reuk”. Die reuk van die lewe vir diegene wat Hom aanneem, en die reuk van die dood vir diegene wat Hom verwerp.

DIENAARS WAT INTREE “En die volgende dag het Moses aan die volk gesê: ‘Júlle het ‘n groot sonde begaan; maar nou sal ek na die HERE opklim: miskien kan ek vir julle sonde versoening doen.’” (Eksodus 32:30) Die volk Israel het God se woede laat ontvlam deur die goue kalf te aanbid. God het voorgestel om hulle te vernietig en Sy beloftes aan Moses en sy nageslag te gee. Moses het die volk Israel liefgehad en met God geworstel en Sy voorstel verwerp. Moses was bereid om sy eie verlossing te verloor om die volk te red (Eksodus 32:32). Moses het sondaars so lief gehad dat hy vir hulle by God ingetree het.

“Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.” (Mattheüs 5:16) DIENAARS WAT PREEK Jesus vra ons om die evangelie te verkondig: “En gaan preek en sê: ‘Die koninkryk van die hemele het naby gekom.’ Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.” (Mattheüs 10:7-8) Die versorging van hulle is verbonde aan die verkondiging van die evangelie. Dit hoort saam. Albei aksies is ‘n reaksie op God se liefde. Sy liefde beweeg ons om ander lief te hê en om ons te beywer vir hul geestelike en liggaamlike welstand (1 Johannes 3:17).

DIENAARS BINNE DIE KERK “Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.” (Johannes 13:35) Geregtigheid, genade en liefde, moet alles beheer wat binne die kerk gebeur. Andersins, hoe kan ons 'n voorbeeld in ons gemeenskap wees? Kan ons voorbeeld ‘n afbeelding wees van ons geloof? Die kerk as organisasie moet billik en vrygewig wees teenoor sy werknemers. Dit moet die kwesbaarste lede beskerm en diegene in nood help. Elke kerklid moet vir ander lidmate sorg en hulle na die beste van hul vermoë help (Galasiërs 6:10; Hebreërs 13:16).

DIENAARS WAT SAAMWERK “so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.” (Romeine 12:5) 'n Groep mense wat saamwerk, kan meer doen as die individu wat alleen werk. Ons moet saamwerk as 'n verenigde liggaam. Elke persoon het, volgens die gawes wat die Heilige Gees hulle gegee het, ‘n ander rol. Samewerking is noodsaaklik om diegene in nood te versorg. Ons werk lewer dalk nie onmiddellik vrugte op nie, en dit kan uitputtend wees. Die apostel Paulus het ons hierdie raad gegee: “En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.” (Galasiërs 6:9)

“Ons leef in 'n spesiale periode van die aarde se geskiedenis “Ons leef in 'n spesiale periode van die aarde se geskiedenis. 'n Groot werk moet binne 'n baie kort tydjie gedoen word, en elke Christen moet deelneem aan die volgehoue werk. God doen 'n beroep op mense wat hulself sal toewy aan die redding van siele. As ons Christus se offer begin verstaan wat Hy gemaak het om 'n verlore wêreld te red, sal 'n magtige worsteling gesien word om siele te red. O, dat al ons kerke die oneindige offer van Christus kan sien en besef!” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 9, cp. 13, p. 125)