Vrystaat Kongres Lardus van Zyl Vryehandels gebiede en die invloed daarvan op die produsent Vrystaat Kongres Lardus van Zyl 13 Junie 2013
Alle rooi vleis het n tarief van 40 % Druk op die tarief Handel oor die see Alle rooi vleis het n tarief van 40 % Druk op die tarief Gebruik PSE waardes
Beesvleis invoer oor die see
Beesvleis invoer oor die see
Skaapvleis invoer oor die see
2 Ooreenkomste hier van krag Invoere oor die grense 2 Ooreenkomste hier van krag 1. SACO – Alle lande suid van die evenaar 2. SADEC – BLNS ALLE HANDEL MET DIE LANDE IS VRY
Invoere oor die grense Wat doen die RPO aan die namibiese speenkalwers Internasionale ooreenkomste Uitvoer vanaf RSA drie keer meer as invoer Nam beter gesondheid status as RSA Oorweeg hof uitklaring MAAR....
Invoer oor die grense Botswana Probleme met uitvoere Traceability Gesondheid status RVAV pryse gestaak Vleis invoer onstabiel
Invoer oor die grense Leshoto Weidings permitte 60 000 bees Kan nie terug Staat “comply” nie met sy regulasies nie
Hoe lyk die invoere vanaf Namibia
Invoere van Namibia
VERGELYKENDE VERSLAGTINGS JAN- MAART SKAAP 60 000 MEER AS 2012 BEES 40 000 MEER AS 2012
Die positiewe 1. 30 % tekort aan skaap vleis 2. Tekort aan beesvleis 3. Boer eerder op invoer pariteit
Dankie www.rpo.co.za