Nommers en die Bybel Hoeveel goed kan julle in die Bybel opnoem waarin die volgende nommers voorkom.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Kinders van die Bybel.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
Bybel Ongelukke.
Bybel Ongelukke.
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
FOKUS.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Gedagtenis maaltyd.
“omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die brood” 1 Kor 10:17.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
BYBEL BRAINTEASERS.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Emoji Speletjie.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Would you rather.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Bekering.
BYBEL BRAINTEASERS.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Ou Testament Naam Speletjie.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Heiliges Word Oorwin
Identifiseer die Liggaam.
ADAMIET ISRAELIET ? HEERSER SLAAF.
KOM NA MY TOE….
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Kyk met hoeveel van die volgende julle groep kan opkom!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Nommers en die Bybel Hoeveel goed kan julle in die Bybel opnoem waarin die volgende nommers voorkom

5 Samaritaanse vrou het 5 mans gehad 1 ste vermeerdering: 5 brode Dawid het 5 klippies gehad 5de dag: goed in die see, voëls in die lug Badsesda het 5 pilaargange gehad

6 Die 4 lewende wesens van Openbaring het elkeen 6 vlerke 6 dae om Jerigo se mure gestap Jesus het 6 kanne water in wyn verander Salomo se troon het 6 trappe gehad 6de dag: lewende wesens op die aarde, mens en dier

7 Rus op die 7de dag Salomo het 7 jaar aan die tempel gebou Skuld word na 7 jaar afgeskryf 2de vermeerdering: 7 brode en 7 mandjies oor Sondeoffer: priester die bloed 7 keer sprinkel voor die aangesig van die Here voor die voorhangesel van die heiligdom.

10 Hamman se 10 seuns aan pale gehang 10 maagde 10 talente Jesus het 10 melaatses genees Daniël vas vir 10 dae Verlore muntstuk - 10

12 12 Apostels Apostels sit op 12 trone Vrou het 12 jaar aan bloedvloeing gely Openbaring – vrou se kroon het 12 sterre 12 spioene na Kannaan gestuur Jacob het 12 seuns gehad Ismael het 12 seuns gehad

40 Jesus vas vir 40 dae en nagte Moses was 40 dae en nagte op die berg Moses was 40 jaar toe hy woestyn toe vlug Esegiël lê vir 40 dae op sy sy Saul, Dawid en Salomo het almal 40 jaar regeer Israeliete 40 jaar in die woestyn Noag – reën 40 dae en nagte Jesus verskyn vir 40 dae aan sy dissipels na Sy opstanding