Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rom.6: en :
Woorde en Musiek: Carli Lessing
MA.
Gedagtenis maaltyd.
Voorstelling van nuwe lidmate
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Algemene Sinode Dagwyding
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Voorstelling 2013.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
Bekering.
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
FEESLIED vir die 150-jarige feesvieringe van
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Enigste Here, enkele Wese, ons glo in U met ons hele hart.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
de waarheid die mij leidt.
KOM NA MY TOE….
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou U is Heer, my anker stewig Vas kan ek op U vertrou   Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

Jesus, Rots U, my hoop, my koers op aarde U gee aan die lewe sin. Heer, U gee my lewe waarde Nuut kan ek met U begin   Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

Jesus, Rots Deur u mag, deur u krag Dra U my van dag tot dag Aan U Heer, altyd weer Lof, aanbidding, dank en eer Lof, aanbidding dank en eer   Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

Jesus, Rots U, my hoop, my hede, toekoms Leer my werk en bid en wag U gee op my vrae uitkoms Inspireer my elke dag   Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

Jesus, Rots Deur u mag, deur u krag Dra U my van dag tot dag Aan U Heer, altyd weer Lof, aanbidding, dank en eer Lof, aanbidding dank en eer   Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing

Jesus, Rots U vergeef, U laat leef In U krag kan ek oorwin In U krag kan ek oorwin, kan ek oorwin   Woorde: Attie van der Colf (Liedboek 503) Musiek: Carli Lessing