Die Evangelie Vanaf Patmos

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Het Evangelie van Patmos
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
GOD SE VERSEËLDE VOLK Les 6 vir 9 Februarie 2019.
Die grootste is die LIEFDE
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
SATAN, ‘N VERSLANE VYAND
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Evangelie Vanaf Patmos Les 1 vir 5 Januarie 2019

Turkye Patmos Griekeland Die boek Openbaring is 'n versameling van die visioene wat Johannes tydens sy gevangenisstraf op die eiland Patmos, naby Turkye in die Egeïese See, gehad het. Ons moet die struktuur van Openbaring verstaan om die profesieë daarin korrek te interpreteer. Turkye Patmos Griekeland Ons ontleding van Openbaring sal gebaseer word in die volgende struktuur: 1 Inleiding. Openbaring 1:1-8. 'n Profetiese weergawe van die kerk se geskiedenis deur die gebruik van die kerke in Johannes se tyd. Openbaring 1:9 tot 3:22. 'n Meer gedetailleerde weergawe van die kerk se geskiedenis. Openbaring 4:1 tot 11:19. Die groot stryd vanaf die dae voor Jesus se eerste koms tot sy wederkoms. Openbaring 12:1 tot 19:21. Die gebeure voor die wederkoms. Openbaring 20:1 tot 22:5. Afsluiting. Openbaring 22:6-21. 2 3 4 5 6

Die Openbaring Openbaring 1:1-3 Wie: Jesus Christus. 1:1a Hoekom: Om die toekoms te openbaar. 1:1b Hoe: Deur simbole te gebruik. 1:1c Voordeel: Om geseën te word. 1:3 Groete van die skrywer: God. Openbaring 1:4-6 Die hoof tema: Die wederkoms. Openbaring 1:7-8 Teen die einde van die eerste eeu het Johannes geskryf wat aan hom geopenbaar was. Hy was die laaste apostel wat nog gelewe het. Die doel, outeur en tema van die boek word in die inleiding verduidelik.

“DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS” (Openbaring 1:1a) Die titel van die boek—Openbaring—is die vertaling van die eerste word in die oorspronklike Grieks: apokalupsis (dit beteken "om te openbaar", "te ontdek", "om te onthul”) In Openbaring openbaar Jesus Christus Homself en onthul die toekoms. Jesus is die hoofkarakter regdeur die hele boek. Openbaring is die voortsetting van die Evangelies, want dit dek die tydlyn vanaf Jesus se hemelvaart. Die simbole in die heiligdom word gebruik om die bemiddelingswerk wat Jesus terwille van ons in die Hemelse Heiligdom doen, te verduidelik.

Sodat ons kan voorberei vir Sy wederkoms. “DINGE WAT BINNEKORT MOET PLAASVIND” Openbaring 1:1b Wat het God in Openbaring gewys? Die gebeure sedert Johannes se tyd tot die Nuwe Aarde. Hoekom? Sodat ons kan verstaan dat God in beheer is van al die gebeure in hierdie wêreld. Ons kan dus seker wees dat Hy vir altyd by ons sal wees, selfs tydens moeilike tye. Sodat ons kan voorberei vir Sy wederkoms. Ons gehoorsaam Hom, want ons is bewus daarvan dat ons op Hom staatmaak. So glo ons. "En nou het ek dit vir julle gesê voordat dit kom, sodat julle kan glo wanneer dit gebeur." (Johannes 14:29)

Die twee olyfbome (Sagaria 4) SIMBOLE, SIMBOLE, SIMBOLE “[…] Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het.” (Openbaring 1:1) Die Griekse woord wat vertaal word as "dit beteken”—sēmainō—beteken om met simbole te verduidelik." Wat behels dit? Wanneer ons die Bybel bestudeer, moet ons die letterlike betekenis van die teks soek, behalwe as daar 'n simboliese betekenis daarvoor is. In Openbaring moet ons eerder die simboliese betekenis soek, behalwe as daar 'n duidelike letterlike betekenis is. Die twee getuies (Openbaring 11) Die twee olyfbome (Sagaria 4) Die simbole in Openbaring verteenwoordig óf werklike gebeurtenisse in die geskiedenis of gebeure wat sal gebeur. Die meeste van hulle is Ou-Testamentiese simbole, dus moet ons die Ou Testament bestudeer om hulle korrek te verstaan.

E.G.W. (The Acts of the Apostles, cp. 57, p. 582) “In figure en simbole is onderwerpe van wesenlike belang aan Johannes voorgelê, wat hy moes neerpen, dat die mense van God wat in sy tyd en in die toekomstige eeue sou leef, 'n intelligente begrip van die gevare en konflikte voor hulle kan hê.”

GESEËND Om te onderhou Om te lees Om te hoor “Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.” (Openbaring 1:3) Openbaring is 'n brief. As 'n plaaslike kerk in daardie tyd 'n brief ontvang het, het 'n persoon dit voor die hele gemeente gelees. Almal het baie noukeurig daarna geluister. Die eerste van die sewe seëninge in Openbaring behels drie aspekte van die Christelike lewe: Om te lees Die bestudering van die openbaring van Jesus Christus Om te hoor Om die openbaring van Jesus Christus te deel. Om te onderhou Die gehoorsaamheid aan die opdragte in die openbaring van Jesus Christus.

GROETE VAN DIE OUTEUR “Genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is, en van Jesus Christus, die getroue getuie.” (Openbaring 1:4-5) Johannes deel die begeerte na genade en vrede van die ware skrywer van die brief, soos Paulus en Petrus in hul groete gedoen het (Rom 1: 7; Ef. 1: 2, 1 Pet.1:2): DIE VADER: “Hy wat is en wat was en wat kom” (Exodus 3:14) DIE HEILIGE GEES: “Die sewe Geeste” (Jesaja 11:2-3; Sagaria 1:11) DIE SEUN: “Jesus Christus” Profeet (“die getroue getuie”) Priester (“die eersgeborene uit die dode" wat "ons van ons sondes gewas het”) Koning (“die heerser oor die konings van die aarde”) Johannes sluit sy groet af deur die werk van Jesus te onthou. Hy het ons lief, Hy het ons verlos, en Hy maak ons konings en priesters saam met Hom.

DIE HOOFTEMA “Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!.” (Openbaring 1:7) Jesus kom op die wolke (Mattheus 24:30). Ons sal Hom sien kom, beide diegene wat opgewek en diegene wat nog lewend is by Sy wederkoms (Daniël 12:2). Diegene wat Hom deurboor het, sal Hom sien en rou bedryf. (Sagaria 12:10) Jesus sal persoonlik weer kom met heerlikheid en majesteit. Dis die gebeurtenis waarheen ons beweeg. Daar word voordurend na die wederkoms van Jesus in Openbaring verwys. Hy sal vryheid gee aan die wat op Hom wag en die oordeel aan die wat Hom verag. Johannes bevestig die sekerheid van die wederkoms deur die gebruik van dieselfde tussenwerpsel in twee tale: “True” [nai (gr.), amén (heb.)].

“Wanneer die boeke van Daniël en Openbaring beter verstaan word, sal gelowiges 'n heel ander godsdienstige ervaring hê. Hulle sal beelde van die oop hekke van die hemel gegee word, dat hart en gees beïndruk sal word met die karakter wat almal moet ontwikkel om die seën wat die beloning vir die wat suiwer van hart is, te besef. Die Here sal almal seën wat nederig en sagmoedig soek om te verstaan wat in die Openbaring geopenbaar word. Hierdie boek bevat soveel wat deel is met onsterflikheid en vol glorie dat almal wat dit ernstig lees en ondersoek, die seën ontvang vir diegene ‘wat die woorde van hierdie profesie hoor en die dinge daarin bewaar.’” E.G.W. (Testimonies to Ministers and Gospel Workers, cp. 11, p. 114)