Bybel Would you rather
In die ark wou wees saam met al die stinkende diere Sou jy eerder… A B In die ark wou wees saam met al die stinkende diere In ‘n groot vis se maag OF
Sou jy eerder… Ragab wou wees wat die spioene wegsteek Delila wat Simson se hare afsny OF
Sou jy eerder… A B Adam wou wees Eva wou wees OF
In ‘n vuuroond gegooi wou word Sou jy eerder… A B In ‘n vuuroond gegooi wou word In ‘n leeukuil OF
Soos Daniel net groente eet Sou jy eerder… A B Soos Daniel net groente eet Soos Elia net brood eet OF
Sou jy eerder… Die wysheid van Salomo wou hê B Die wysheid van Salomo wou hê Die krag van Simson wou hê OF
Sou jy eerder… Leef tydens ‘n plaag van springkane B Leef tydens ‘n plaag van springkane Leef tydens ‘n plaag van paddas OF
Sou jy eerder… Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is B Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is Jakob wou wees wat met ‘n engel gestoei het OF
Sou jy eerder… Jerigo se mure wou sien val Biliam se donkie hoor praat OF