SPRING: OORSIG.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Het 24 spel.
Advertisements

Lees en Kyk Letterkunde
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Die produksieproses Onderwerp 15
Besluit watter liedere julle wil sing.
VAKBONDE TERME.
Veertig sinkplate teen die suidewind
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”
Woordsoortonderskeiding
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
INLEIDING TOT: BETOWER
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
VIS EN TJIPS: DIE STORIE
brief 1 Openbaring is ‘n Apokalips Profesie, God het geopenbaar wat
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
DRAMA: KABV-VEREISTES
Die driehoekige sirkel
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Leesbegrip.
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Rondom my Dawie de Jager.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
SPRING: DIE STORIE.
Vrugte van die Gees.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Welkom, Leiers!.
Oefening 1: Gesig oefening
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
SPRING: DIE STORIE.
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Warm op deur te kniel in gebed.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
STRANDPARTYTJIE.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
\.
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Groei... Spreuke 4: Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. Weerhou jou van leuens,
Transcript van de presentatie:

SPRING: OORSIG

RUIMTE RUIMTE: Die plekke waar karakters leef , werk en beweeg het ‘n invloed op hulle. Die skool is belangrik in Spring: dis waar die video’s gemaak word, die rockkonsert plaasvind en waar Brandon selfdood probeer pleeg.

TYD TYD: Die gebeure in die storie speel binne ‘n bepaalde tyd en era af. Die verhaal speel chronologies af.

VERTELLER VERTELLER: Die persoon wat die storie vertel. Drie soorte vertellers: Derdepersoonverteller (staan buite die verhaal en weet alles van die karakters) Die verteller in Spring. Eerstepersoonverteller (ek-verteller, is een van die karakters in die verhaal)

KARAKTERS RONDE KARAKTER PLAT KARAKTER Ware mense Nie volledige mense Groei, ontwikkel Ontwikkel min SHAULIN MARCO BRANDON SHARON JODY?

KARAKTERS PROTAGONIS ANTAGONIS Hoofkarakter Karakter wat Probeer iets bereik wat hoofkarakter teenstaan SHAULIN MARCO

KARAKTERS STEREOTIPES Karakters wat oorvereenvoudig word, bv. BRANDON en MARCO Die tipiese idioot Die tipiese slegte ou

INTRIGE (PLOT) Klimaks Opbou van Ontknoping Spanning Slot Bekendstelling Intrige: Die reeks gebeure waarruit die verhaal opgebou is. Daar is ‘n begin en ‘n einde met spanning en progressie tussenin.

TEMAS TEMAS: Hoofgedagte(s) waarom die verhaal plaasvind. In Spring is dit Tienerliefde, Selfdood, Vriendskap, Musiek, die misbruik van tegnologie

BOODSKAP BOODSKAP in SPRING: Wees jouself en nie iemand wat ander mense wil hê jy moet wees nie. Selfmoord is nie die antwoord nie. Ware vriende ondersteun mekaar en gebruik mekaar nie.