Ons Wonderlike Skepper

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
KONTAK Antwoordgids.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Kopiereg.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Blind date Moontlike antwoorde:.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Bybel Would you rather.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
God se vreemde opdragte
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ons Wonderlike Skepper

Hoe wonderlik is ons gemaak?

Die brein Ons brein ‘process’ meer as ‘n miljoen boodskappe per sekonde 80% van jou brein bestaan ook uit water

Die oog Ons oog kan onderskei tussen 7 miljoen verskillende kleure Dit fokus outomaties En kan 1.5 mijoen boodskappe gelyk hanteer!

Die vel Jou vel is die grootste orgaan in jou lyf As ‘n volwasse man se vel gerek sou word, sal dit 20 square feet toemaak

Die mond Jou mond maak jou kos of warm of koud sodat dit die regte tempratuur kan wees

Die neus Weet jy dat jou neus tot 50 000 verskillende reuke kan onthou?

Jy is uniek! Weet jy dat jou toonafdruk soos jou vingerafdruk uniek is? Ook jou tongafdruk is uniek en anders as enige iemand anders s’n!

Wanneer ons loop Weet jy hoeveel spiere werk wanneer jy een treë gee? 200 – vir een enkele treë

Die hart Jou hart klop 100 000 keer per dag

Ons is anders! ‘n Vrou se hart klop vinniger as ‘n man s’n ‘n Vrou knip haar oë meer as wat ‘n man doen! ‘n Vrou het ongeveer 4.5l bloed in haar lyf en ‘n man 5,6l

Ons wonderlike wêreld Daar is meer as ‘n miljoen diere spesies in die wêreld 6 000 verskillende soorte repitiele 73 000 verskillende soorte spinnekoppe 3 000 verskillende soorte luise 4 600 verskillende soorte soogdiere 9 000 verskillende soorte voëls

Die tier ‘n Tier het nie net strepe op sy pels nie, maar ook op sy vel Daar is nie een tier wat se strepe presies dieselfde as ‘n ander een s’n is nie

Die olifant Olifante kan water tot op 3 miles ver ruik Die vroulike olifant gaan ook deur menopause

Die oyster Oysters kan hulle geslag verander soos dit hulle pas om te paar

Die slak ‘n Slak se oog kan teruggroei wanneer hy een verloor

Die hond ‘n Hond se neusafdruk is uniek soos ‘n mens se vingerafdruk

Die hummingbird Hummingbirds is die enigste voëls wat agteruit kan vlieg Hulle vlerke kan tot 80 keer per sekonde beweeg