STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Onderwyser Antjie Krog.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Wat my ma my geleer het.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Pa Marlise Joubert.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Woorde en Musiek: Carli Lessing
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Talle Tonge Mathews Phosa.
Joh. 14: :
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman Mis = fog

1. Met gespanne spier 2. loop ek deur die mis Spreker voel bang Alliterasie van “s” beklemtoon vrees kan niks sien nie, wan t te veel rookmis van die besoedeling “ek”-spreker; iemand wat in die stad woon

Stad is ‘n monster wat jou wil vang 3.Want om my sluip ‘n dier 4.Onder wit duisternis; Metafoor = stad word vergelyk met ‘n ondier Sluip = om stil te beweeg soos ‘n dier wat iets wil vang paradoks: duisternis = donker/swart; wit is die teenoorgestelde

Growl; geluid wat ‘n dier sal maak as dit wil aanval (klank sintuig) Oop stormwaterslote Iets groots wat stadig en lomp beweeg Groot sement strukture wat snelweë ophou Om om te val = Fabrieke se dakke loop diagonaal 5.ek hoor hom knor en in oop mote 6.waggel sy pilare-pote 7.en sy kantelende rug metaal;

8. op hoeke van die strate blink 9. sy oë bloedbelope, 10 en met sy hap sluit staal op staal. Rooi robot op straathoek (sien sintuig) Ondier byt en vreet die spreker op hyser se deure wat toegaan = stad sluk die spreker in

STRUKTUUR VAN DIE GEDIG Met gespanne spier loop ek deur die mis want om my sluip ’n dier onder wit duisternis; ek hoor hom knor en in oop mote waggel sy pilare-pote en sy kantelende rug metaal; op hoeke van die strate blink sy oë bloedbelope, en met sy hap sluit staal op staal Reël 1-4: eindig met ‘n kommapunt Reël 5 – 7: eindig met ‘n kommapunt Reël 8-10: PROGRESSIE: “sluip” “knor” “waggel;” “hap” = ondier kom nader en sluk die spreker in