Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
Selfportret Herman Lintvelt.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Liefde vir mekaar – Deel 1
oproep tot wagters op die mure
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Visitasie.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)

Vooraf: Die Agt patrone Gestuurde roeping Vorming van dissipels vanuit die Skrif Waag dit om anders te dink en te wees as die wêreld Gebruike wat iets van God se wil vir die wêreld sigbaar maak Eredienste as publieke getuienis Afhanklikheid van die Heilige Gees Op reis na die Koninkryk van God Roepingsgesag

Hierdie waardevolle navorsing vergemaklik die bediening- beplanningsproses vir gemeentes, omdat die agt patrone die resultaat is van diep strategiese en teologiese denke, gebou op omvangryke en intensiewe navorsing. Beskou hierdie agt patrone as deel van hoe die Visie vir beliggaming omskryf word.

Ons glo, en weet, dat God reeds in die gemeente werk Ons glo, en weet, dat God reeds in die gemeente werk. Die 3 patrone wat gekies is, is van die maniere waarop God se werk reeds sigbaar is, en ons beplanning nou, is om die gemeente se fokus te belyn met God se werking, maw ons sluit by Hom aan.

Die drie patrone wat geprioritiseer is word voortaan fokus areas genoem. 1. 2. 3.

Stap 1: Herbesoek die gemeentebelydenis, Visie vir beliggaming, die agt patrone, Missional Church en Treasures in Clay Jars.

LW. Die Gemeentebelydenis en Visie vir beliggaming vorm die fondasie vir die res van die planne. Indien dit nie vir almal duidelik en helder is nie, of indien almal nie hiermee belyn is nie, gaan die volgende stappe wat uitgevoer moet word nie die gewensde resultate bring nie. Die effek is dan die waarskynlikheid dat die boot (gemeente) nog op die droë grond bly.

Stap 2: Identifiseer vir elke fokus area dit wat in plek moet wees om die fokus area te bereik (Sleutel sukses faktore)

Stap 3: Doen ’n analise van die drie fokus areas deur die volgende vrae tov elke fokus area te beantwoord: Waarin of waarmee is ons goed? Waarin of waarmee is ons swak? Watter geleenthede sien ons hier? Watter bedreigings sien ons hier?

Stap 4: Identifiseer langtermyn uitsette (langtermyn doelstellings) vir elk die van die drie gekose fokus areas Fokus area: Afhanklikheid van die Heilige Gees

Stap 5: Bepaal meetbare doelwitte vir elkeen van die gekose langtermyn uitsette (langtermyn doelstelling)

Stap 6: Identifiseer wie aan die langtermyn uitsette gestalte moet gee deur SMART planne van aksie op te stel en kontrakteer om met haar/hulle Hoe: Gebruik die volgende riglyne:

Stap 7: Dokumenteer die Gemeentebedieningsplan Toon aan wie verantwoordelik is om elke opdrag uit te voer asook die volmag wat hulle het om besluite te neem en die werk te doen. Dui aan wanneer werk aan elke opdrag moet begin, wanneer dit evalueer gaan word en wanneer dit afgehandel moet wees.

Stap 8: Die Taakspan kontroleer die verskillende SMART planne van aksie ten einde duplisering te vermy en interafhanklikheid te koördineer

Stap 9: Die Taakspan doen ’n finale evaluering en begin met die volgende fokus area

Gemeentebelydenis: WAT glo ons? …………………………………………. …………………………………………... …………………………………………… …………………………………………….

Visie vir beliggaming: HOE is ons gehoorsaam? ……………………………………………

Fokus area: WAT moet ons doen? …………………………………………….

Reëls vir deelname Reëls vir deelname  Daar is geen swak voorstel of verkeerde idee nie  Deel vryelik idees, maar een op ’n keer  Wees respekvol teenoor ander deelnemers  Moenie oordeel of veroordeel nie  Moenie deelnemers se voorstelle verander nie  Bly fokus op die patroon

Onderskei tussen oorsake en gevolge Bou ‘n visgraat rondom die “naam” van die groepering soos hieronder. Die doel hiervan is om: (a) een vlak hoër te abstraheer en (b) om ‘n gedeelde denkraamwerk van die problematiek te bou.

 Die vierkantige blokkie is die papier met die struikelblok in volsin formaat. Die span identifiseer nou wat volgens hulle mening die 4-6 oorsaaklike faktore is wat meewerk om hierdie struikelblok te veroorsaak en/of in stand te hou. Die groep kan teruggaan na die notas in die groepering maar behoort verkieslik hul eie oordeel te gebruik en ander oorsake ook te identifiseer. Hierdie oorsake word dan by die grate van die vis ingeskryf. Die moontlikheid bestaan dat die groep tydens hierdie gesprek besluit om die bewoording van die “naam” te wysig. Hierdie sou die laaste geleentheid wees om dit te doen.

Wanneer dit afgehandel is maak twee blokkies langs elkeen van die probleme en merk die een U en die ander i. Tel nou die uitgaande pyle van elke nommer en skryf dit in die blokkie gemerk U. Tel ook die inkomende pyle en skryf dit in die ander blokkie gemerk i. Die nommer met die meeste uitgaande pyle is die oorsake, maw die dryfvere. Hulle moet aandag kry en nie soseer die gevolge nie.

Oorhandig die lyste en die visgrate aan die implementeringspan Smart planne