Alternatiewe formulier vir die Nagmaal

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Hierdie Lewe.
VAT DIT OF LOS DIT
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Ons Wonderlike Verlosser is gebore
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Die grootste is die LIEFDE
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Mense van die lig Ef. 5:8,9 en 6:10-20 Charl du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Alternatiewe formulier vir die Nagmaal Alternatiewe Nagmaal Formulier Verwerk deur Marius Lourens Gebaseer op hoofstuk 10 (p113vv) van Piet Naudé se boek “Brug na môre”, 1994: Lux Verbi, Kaapstad.) Powerpoint agtergrond: Foto (Wicus Wait) aangepas mbv Picasa 3, let op die embleem van die kruis in die skaduwee van die wyn en brood.

God het geweet dat dit vir ons as mense uiters moeilik is om entoesiasties te bly in die geloof. Daarom het Hy vir ons die Nagmaal gegee, en die tekens van die brood en die wyn, om ons te herinner aan die Here Jesus se liggaam wat vir ons gebreek is, en sy bloed wat vir ons gevloei het.

Want God het geweet, as ons siele nie gevoed word nie, en ons as mense nie goed eet en drink nie, dan is dit vir ons moeilik om in ‘n feestelike stemming te bly.

En daarom gee Hy vir ons die brood van die kruis om ons lam knieë sterker te maak, en streel Hy ons kele met die wyn van die kruis, om ons droë kele te lawe sodat ons nie van uitputting omkom nie.

Daarom, wanneer die feesgangers bymekaar is, moet ons die brood neem en die wyn drink en moet ons ons oë rig op die ewige feesmaal, en dan sien ons ‘n onbeskryflike mooi gesig, en tussen die feesgangers staan die Lam van God.

Hy het die kruis wat op die heuwel geplant was uit die grond getrek, en Hy neem dit in Sy hand, en dit word die Groot Komponis se dirigeerstok waarmee Hy die maat aandui…

En so begelei die kruis ons van noot tot noot, van maatstreep tot maatstreep, totdat ons lied saamvloei in een magtige akkoord aan die voete van die Lam: SANCTUS DOMINUM: Heilig is die Here God.