Kerklos mense en evangelisasie Hoe kan ons mense buite die kerk met die evangelie bereik? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Evangelisasie in perspektief Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag? 'n Groot getal lidmate van kerklos / afvallig van geloof Baie is nie-meelewend, verlaat gemeentes meld nie elders aan nie Kerklos mense is dikwels suspisieus oor evangelie en bevraagteken leringe van die kerk en Jesus Christus Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag? Kontekste van sekularisasie en materialisme bied vir mense nuwe sekuriteite Godsdiens en kerk raak vir baie mense oorbodig Eens sterk oortuigde, staatmaker gelowiges, raak belangeloos en gee op – op God, geloof, geloofsgemeenskap Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag? Ander belangrike bydraende faktore bv. die geloofwaardigheid van ons geloofsgemeenskap Groot omgewingskrisisse, Ontwrigtings en voortslepende geweld, ernstige siekte, die siklus van armoede, die klei voete van kerkleiers Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Evangelisasie in perspektief Waar kom ons self vandaan met evangelisasie, wat het ons gedoen en watter evangelisasie aksies gaan vandag met geloofwaardigheid voort? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan? Evangelisasie en sending is los van mekaar hanteer, in bou & handhawing van volkskerk beskouing en praktyk. Ons het geglo en geleer en ons bedieninge en uitreike gestruktureer met sending op ander mense gefokus en evangelisasie op eie mense Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan? Evangelisasie is gereduseer (vereng) tot opwekking- en herlewingsaksies vir sommige mense hier naby. Sending was merendeels vir diegene daar vêr. So bv. storie van Arbeidsbediening tot selfs in die laat 1980's (aftrekorders/ bedieningsbronne). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan? Ons verstaan van evangelisasie en sending só was verkeerd. Genadiglik is ons vandag amptelik verby hierdie missionale beskouing en ekklesiologiese praktyk. Arbeidsbediening en Straatwerk, is vandag geloofwaardige verbandsaksies. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan? Vandag daag reste van vorige beskouinge en praktyke ons nog voortdurend uit. En die verbrokkeling van ons volkskerk identiteit werk afval en kerklosheid Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Evangelisasie in perspektief Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons vandag as gemeentes en in verband fokus? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Evangelisasie is ‘n onderdeel van die kerk se meer omvattende sendingroeping. In verbondenheid aan die missio Dei (sending van God), is die kerk se sending die omvattende taak waartoe God die kerk roep, met die oog op die verlossing van die wêreld. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Die kerk steek allerlei grense oor, binne en buite haarself. Sending is dus die omvattende betrokkenheid by die verlossing van die hele wêreld (mens, aarde, natuur, hele skepping) In die hart van sending, in al die aktiwiteite van die kerk, sit evangelisasie. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Evangelisasie is daardie dimensie van sending / missionale aktiwiteite wat aan elke persoon, oral, ‘n egte geleentheid wil bied… om persoonlik geloof in Christus Jesus te bely om Hom as Verlosser Here te aanvaar, om in te skakel by die gemeenskap van gelowiges (David Bosch) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Evangelisasie is dus ook die hart of speerpunt van die kerklike bediening na buite. Dit beklemtoon vergewing van sondes, roep tot bekering en geloof in Christus. Evangelisasie nooi mense uit om deel van gemeenskap van gelowiges te word Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Uitnodiging tot ‘n persoonlike verhouding met die gekruisigde, opgestane Here Binne die gemeente begin dit by die doop en vervolg in die liefdevolle en barmhartige bemoeienis met mense buite of los van geloofsgemeenskap Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? In evangelisasie gaan dit om meer as net die wen van siele, gesprekke om geloofsekerheid, individuele heil, prediking Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Woord en daad (brood) verkondiging, gaan om teenwoordigheid en luister, vriendskap, gasvryheid en daadwerklike omgee, verduideliking (apologetiek) en lering, die stel van ’n navolgbare voorbeeld. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? “euangelizesthai”, beteken nie net “preek die evangelie” nie, maar veel eerder: “beliggaam die evangelie in hulle midde” - In die dra van die Goeie nuus bewerk die Here dikwels die radikale bekering van die evangelis self (Hand 10:1-48). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Die Heilige Gees skep nuwe mense, gemeenskap, 'n multikulturele kerk, gemeente, as die geloofwaardige getuie van Jesus se heerskappy. Mense behoort Christus se opstandingskrag vandag by en onder ons te kan sien en te kan beleef Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Plaaslike geloofsgemeenskappe wat oraloor kultuur, ras en klas, geslag, geografiese verdeeldheid verrassend te bowe gaan en transformeer (Rom 12:1-2), soos in ... Hand 2:41-47 se verrassende onderlinge verbondenheid, Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? soos in ... Galasiërs 3:26-29 se fokus op eenheid in Christus. Hand 10, Kolossense 3:11 se belydenis dat Christus vir Griek, Jood, besnyde en onbesnyde mense, andertaliges, onbeskaafdes, eienaars en slawe "alles en in almal" is om "mekaar lief te kan hê in volmaakte eenheid", die middelmuur van skeiding is weg - een nuwe mensheid (Ef 2) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Mense behoort dít te sien en te beleef by ons as geloofwaardige evangeliste. Wat sien hulle? Die inklusiewe, multifasettige (tale, rasse, kulture), getransformeerde opstandingsliggaam van Jesus Christus? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Evangelisasie is slegs moontlik as ‘n hele geloofsgemeenskap of gemeente evangeliseer deur hul spontane uitstraal van Christelike liefde en geloof en oortuigende lewenstyl van die lidmate in die wêreld (Ons moes dit by bv Arbeidsbediening en Straatwerk leer). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Evangelisasie is riskant, kan nie die uitkoms daarvan bepaal nie en kans dat die proses ons eie grondige bekering vra, is lewensgroot. Evangelisasie is dus nie enkele momente of projekte nie – dit is eintlik ‘n proses, ‘n manier van gemeentewees, verbandwees Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? In diverse kontekste met eie uitdagings, waar mense saam luister met ander na die geestelike en materiële nood om die evangelie van liefde, versoening en reg in spesifieke kontekste en uitdagings vir mense aan te gee. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus? Hiervoor bestaan daar nie klaar resepte nie, wel diverse bedieningsmetodes. In hierdie sessie stel ons 'n paar bedieninge aan julle voor wat hoop gee. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
TAFELGESPREKKE Wat is die roeping en aard van die evangelis? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Skriflesing Lukas 15:21-31 (die Vader se hart vir elkeen en almal – en ons s'n); Hand 1:8 (die Seun se krag en opdrag aan sy dissipels en ons); Hand 2:1-13 (Die Gees versamel ons as God se multikulturele gemeente/ evangelis); Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Skriflesing Hand 2:42-47 (die getuienisvoorbeeld van die eerste bekeerdes); die verskeidenheid gee vir mekaar om (Hand 6:1-7); is diensbaar en gasvry (Hand 9:36-42); én die leier evangelis kom tot bekering (Hand 10). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
TAFELGESPREKKE Wat leer ons van God wat uit die ganse menslike geslag 'n gemeente versamel, nie onderskeid maak nie en wie se hart vir almal oop is én van die karakter van die gemeente uit die Lukas/Handelinge gedeeltes, én wat sê dit vir ons mbt ons evangeliese roeping en Christelike diensbaarheid in vandag se wêreld? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Hoe word evangelisasie gedoen? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Op verbandsvlak Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 1: Arbeidsbediening Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 2: Straatwerk Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Op gemeentevlak Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 3: Omdraaistraat Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 4: Die Gemeenskapskerk Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
HoutbaaiGemeente Jesus vir Ander deur Ons Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Ons storie met kerkloses Ouma Joan Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Ons storie met kerkloses “Lucky” en Zanna het ons koppe geskuif Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Kinders wys ons hoe Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Evangelisasie as: ‘n Oop Tafel Gemeenskap Pasga is ‘n Saam-eet evangelisasie uitreik. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Die Pasga: Waar mense vir die eerste keer die evangelie, sien, proe en hoor. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Hemelvaart Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
‘n Oop Tafel Gemeenskap ...waar ons gereeld saam-eet en kuier almal verwelkom Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Cephas en Jasper saam gedoop Die doop bind ons saam: Cephas en Jasper saam gedoop Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Malawiese Gesin Gedoop Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Peter Michaels Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Vier oorgangs-geleenthede saam met families Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Kerkplanting Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Evangelisasie lei tot ‘n Nuwe gemeenskap: Imi-Kidz 100-150 kinders Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Imi-Kidz Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Imi-Kidz: Jerry Giraffe Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Netwerke met ongelowiges: Hangberg Educational Trust Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Netwerke met ongelowiges: Bethesda-gestremde gemeenskap Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Ons loof die Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Wat hoor, sien en leer ons? Nadenke Wat hoor, sien en leer ons? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Hoe kan ons vandag evangelisasie doen? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 6: Alfa kursus Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 7: L-10-T Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Hoe kan ons vandag evangelisasie doen? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Tafelgesprekke Dink weer na oor die mense aan wie jy by die begin van die sessie gedink het. As die sessie vir jou en vir julle as tafelgroep gehelp het om voortaan met beter begrip, nuwe visie en toewyding evangelisasie in en vanuit julle plaaslike gemeente te onderneem, sê dit vir mekaar en skryf dit neer. As die sessie jou of julle as tafelgroep nie gehelp het nie, sê dit vir mekaar en skryf die leemtes neer (10 min). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Tafelgebede Bid saam tot die Heilige Gees om die Vader se omgee hart en die Seun se selfopofferende liefde aan ons almal te gee, sodat ons as gemeentes almal saam en plaaslik die goeie nuus van die evangelie sal wees en dit met begrip en warm harte sal wil uitdeel (5 min). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
VIDEOCLIP 8: Komissie vir Getuienisaksie Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015