Rondom my Dawie de Jager.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

BOEKMERK Marise Joubert.
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
My siel, Pa Marie van Rensburg
Besluit watter liedere julle wil sing.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DANKIE PA!!.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

Rondom my Dawie de Jager

Eienskappe van ‘n liriek Ek-spreker Handel oor diep gevoelens Klankryk Ritme Baie herhaling Gevoelvol (emotional)

Wat is die spreker se probleem? Alleenplasing/herhaling Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer want die haastigheid in my het my al veels te veel keer ondergekry my ondergekry. Refrein Direkte vertaling Hierdie keer? Wat is die spreker se probleem? Alleenplasing/herhaling

Spreker gee versekering Refrein Metafoor Spreker gee versekering herhaling Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla dinge wat jy terughou. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. Kom wees net jy, kom wees net jy.

Titel word hier gebruik en maak die betekenis duidelik Ek - As jy Uitnodiging Herhaling Titel word hier gebruik en maak die betekenis duidelik As jy wil tyd vat hierdie keer kom vat ‘n rukkie hier by my As jy tyd wil vat kom wees hier rondom my net as jy wil … net as jy wil.

NOTAS Tema: liefde Stemming: liries Liriek: tipiese liefdeslied Tema: liefde Stemming: liries Titel: Verwys daarna dat die spreker sy geliefde by hom wil hê Bou: uiterlik: 3 strofes met herhaling innerlik: progressie – verklaring aan die geliefde

TITEL: Rondom my (with me) Wat sê die titel vir die leser: Die spreker wil sy/haar geliefde naby hom/haar hê

Refrein: Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer Betekenis van woorde in refrein: Ek het my les geleer; nou gaan ek versigtiger/stadiger beweeg. Waarmee gaan ek stadiger beweeg? Die verhouding Sprake van ‘n wilsbesluit maar ook ‘n noodsaaklikheid. “hierdie keer” - Ons lei af die spreker was by die vorige geleentheid oorhaastig.

STROFE 1 r. 1 en 2: vom die refrein vir strofe 1 en 2. LW: “my tyd vat” = anglisisties take my time Dit lyk asof dit vorige kere anders was: “hierdie keer” Alleenplasing: r.5 en 6: beklemtoon hierdie 2 reëls wat aandui wat gebeur as ‘n mens oorhaastig is.

Strofe 2 Weer die refrein Metafoor in nr. 9 die blou in jou – verwys na hartseer wat beleef is Herhaling: Gee die versekering dat die geliefde haarself kan wees by die ek-spreker

Strofe 3 Herhaling van refrein in r. 14 en 15, maar “ek” word “jy”. Woorde word ook herhaal in r.14, 16, 17, 18, 19 en 20 r.17 en 18: titel word gebruik om die betekenis duidelik te maak: die spreker wil haar oral by hom hê, rondom hom.