DIE REIS NA ROME Les 13 vir 29 September 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
GEARRESTEER IN JERUSALEM
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
PAULUS SE EERSTE SENDINGREIS
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
DE REIS NAAR ROME Les 13 voor 29 september 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Gedagtenis maaltyd.
OORSAKE VAN ONENIGHEID
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
DIE TWEEDE SENDINGREIS
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE REIS NA ROME Les 13 vir 29 September 2018

Ongunstige omstandighede. Hand. 27:1-26 Paulus kon vir 'n paar jaar nie in die openbaar preek nie. Nou het hy na die hoofstad van die Romeinse Ryk gegaan om daar te kon preek. Hy sou baie probleme op sy pad na Rome in die gesig moes staar, maar daardie gevare en beproewinge kon nie die Evangelie stop nie. Ongunstige omstandighede. Hand. 27:1-26 Gevare op die see. Handelinge 27:27-44 Moed in beproewings. Handelinge 28:1-10 Voorbereiding vir die verhoor. Handelinge 28:11-22 Preek die Evangelie. Handelinge 28:23-31

ONGUNSTIGE OMSTANDIGHEDE Handelinge 27:1-26 “Manne, ek sien dat die reis met ramp en groot skade verbonde sal wees, nie alleen vir die vrag en die skip nie, maar ook vir ons lewe.” (Handelinge 27:10) Hulle het aan die einde van die somer vertrek (September), so die reis na Rome moes kalm wees as die omstandighede gunstig was. Dit was egter nie. Paulus het dit verstaan en die bemanning 'n bietjie advies gegee om die reis te onderbreek. Die Romeinse hoofman, Julius, het Paulus waardeer, hoewel hy sy raad geignoreer het. Die raad van 'n toegewyde persoon is beter as die beste tegniese advies van die wêreld se kundiges. Uiteindelik het hulle alle hoop in die storm verloor, maar Paulus het hulle 'n tweede boodskap gegee: 'n engel het aan Paulus gesê dat almal sal oorleef. Hulle aanvaar hierdie keer Paulus se boodskap.

Handelinge 27:27-44 GEVARE OP DIE SEE “En hulle het op ‘n plek verval met die see aan weerskante en die skip laat strand; en die voorskip het vasgeraak en onbeweeglik bly sit, maar die agterskip is deur die geweld van die branders uitmekaar geslaan.” (Handelinge 27:41) Die skip het skipbreuk gely naby Malta, veertien dae na Paulus se boodskap. God het belowe dat almal sal oorleef, maar dat hulle moes saamwerk: Hulle moes moed hou en almal iets eet (v. 33-36) As die matrose weggehardloop het, sou almal doodgaan (v. 30-32) As die soldate die gevangenes doodgemaak het, sou niemand oorleef nie (v. 42) Hulle moes saamwerk en mekaar help (v. 43-44) God vervul Sy beloftes en werk saam met mense. Die teenwoordigheid van 'n enkele Christen het die lewens van 276 mense gered.

Handelinge 28:1-10 MOED IN BEPROEWINGS “En die inboorlinge het ons buitengewone mensliewendheid bewys, want hulle het ‘n groot vuur aangesteek en ons almal daarby gebring weens die reën wat gedreig het en weens die koue.” (Handelinge 28:2) Die oorlewendes was moeg en nat. Hulle is vriendelik verwelkom deur die mense van Malta. Terwyl hy help om ‘n vuur te maak, is Paulus deur 'n baie giftige slang gebyt. Dit het egter geen effek op hom gehad nie, so die inwoners was verbaas. Daar is geen bewyse dat Paulus die Evangelie in Malta verkondig het nie, maar ons weet dat hy 'n genesende werk gedoen het (Evangelie in aksie). Hy het die vader van Publius, die goewerneur van die eiland, en al die siekes wat na hom gekom het, genees. Die mense van Malta het voorsien in al die behoeftes van die reisigers om hul reis vanaf Malta voort te sit.

VOORBEREIDING VIR DIE VERHOOR Handelinge 28:11-22 VOORBEREIDING VIR DIE VERHOOR “En ná drie dae het Paulus die vernaamste Jode saamgeroep en, nadat hulle vergader het, vir hulle gesê: Broeders, alhoewel ek niks gedoen het teen die volk of die voorvaderlike sedes nie, is ek uit Jerusalem as gevangene oorgelewer in die hande van die Romeine.” (Handelinge 28:17) Paulus was aangemoedig oor die entoesiasme waarmee die Christene hom in Rome verwelkom het. Paulus het voorkeur behandeling van die Romeinse owerhede ontvang. Hulle het hom in 'n gehuurde huis (onder toesig) laat woon. Hy laat roep al die Joodse leiers ter voorbereiding vir sy verhoor voor die Keiser. Hy wou sy onskuld aan hulle verduidelik. Hulle het geen nuus van Jerusalem ontvang nie, maar hulle was gewillig om na die leerstelling wat Paulus gepreek het, te luister.

Handelinge 28:23-31 PREEK DIE EVANGELIE “terwyl hy die koninkryk van God gepreek en onderrig gegee het aangaande die Here Jesus Christus, met volle vrymoedigheid sonder enige verhindering!” (Handelinge 28:31) Nie al die Jode het die Evangelie aanvaar nie, en Paulus het vir twee jaar vir die Heidene gepreek. Ons weet uit Paulus se briewe dat hy deur Nero ontslaan is en 'n vierde sendingreis onderneem het. Hy was gearresteer en na Nero geneem tydens daardie reis. Hy was daarna onthoof.

Die boek Handelinge het nie ‘n slot nie Die boek Handelinge het nie ‘n slot nie. Dit is 'n oop boek en ons is die persone wat geroep is om die laaste hoofstuk te skryf. Kom ons neem die fakkel by moedige Paulus en gaan voort met die ononderbroke werk om die Evangelie aan die hele wêreld te verkondig.

“Ons moet ons lig laat skyn te midde van die morele duisternis “Ons moet ons lig laat skyn te midde van die morele duisternis. Baie wat nou in duister is, kan, as hulle 'n weerspieëling van die Lig in die wêreld sien, tot die besef kom dat daar hoop van verlossing is. Jou lig mag klein wees, maar onthou dat dit is wat God aan jou gegee het, en dat Hy jou verantwoordelik hou om dit te laat skyn. Iemand kan sy lig by jou aansteek, en sy lig kan die middel wees om ander uit die duisternis te lei.” E.G.W. (Counsels on Health, p. 396)

“Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou. Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.” 2 Timoteus 4:7-8