KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
DRAMA: KABV-VEREISTES
Sessie 3.2 LEES EN KYK.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Suid – Afrikaanse geld.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Besigheidstudies Graad 11.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
@FXit 1.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Blind date Moontlike antwoorde:.
Beskerm jou grootste bate…
Webregistrasie.
RESENSIES.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Algemene feite oor sout
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
EKSAMENRIGLYNE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
\.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING NASIONALE ORIËNTERINGSWERKSWINKEL VIR TALE Metodologie Sessie 3.3: Inhoud: Skryf en aanbied GRAAD 11 2012

Skryf en aanbied

GEBRUIK VAN DIE KOERANT IN DIE KLASKAMER Skryf en aanbied GEBRUIK VAN DIE KOERANT IN DIE KLASKAMER Charmaine Brits KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf en aanbied Hoekom gebruik ons koerante in die klaskamer? Voordele en Nadele Onderriaktiwiteite d.m.v. die gebruik van koerante Skep van onderrigaktiwiteite met Gevolgtrekking KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf en aanbied HOEKOM GEBRUIK ONS KOERANTE IN DIE KLASKAMER? Dit is goedkoop. Maklik verkrygbaar. Dit is veelsydig. Dit kan vir individuele- of groepaktiwiteite gebruik word. Dit is ‘n bron met eietydse inligting. Ons gebruik dit in die klaskamer as ‘n manier van herwinning. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Koerante stel leerders bekend aan kulturele en linguïstiese aspekte. Skryf en aanbied VOORDELE Koerante stel leerders bekend aan kulturele en linguïstiese aspekte. Dit kan tydens individuele en groepwerk gebruik word. Die inhoud word aangevul. Deur blootgestel te word aan lees (die koerant) ervaar die leerder kennis van regoor die wêreld en raak hy/sy bekend met taalstrukture, –konvensies en woordeskat. Koerante moedig leerders aan om Afrikaans buite die klaskamer te lees. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Die aanpassing van die aktiwiteite neem baie tyd in beslag. Skryf en aanbied NADELE Die aanpassing van die aktiwiteite neem baie tyd in beslag. Soms is die woordeskat wat gebruik word te moeilik vir die leerders, veral dié in die ander taalvlakke. Na ‘n paar dae word die meeste van die nuus nie meer aangevul nie en is dit dan nie meer interessant vir die leerders nie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf en aanbied AKTIWITEITE HUISTAALLEERDERS Leerders lees ‘n artikel wat oor ‘n probleem handel en bespreek daarna die oorsake en gevolge ten opsigte van die probleem. Volg vir ‘n paar dae ‘n nuusgebeurtenis en bespreek wat plaasgevind het. Leerders werk in pare en voer onderhoude met mekaar oor ‘n artikel wat in die koerant verskyn het. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

ONDERRIGAKTIWITEITE MET DIE GEBRUIK VAN DIE KOERANT Skryf en aanbied ONDERRIGAKTIWITEITE MET DIE GEBRUIK VAN DIE KOERANT * Woordsoorte Gebruik die koerant om woordherkenning in te skerp. * Hoofidees Kies ‘n storie in die koerant wat jou leerders sal interesseer. Lees die storie hardop. Bespreek die hooggedagte van die storie. * Aaneenskakeling, Storie-/verhaalstruktuur Gee aan elkeen van jou leerders ‘n koerant. Laat hulle ‘n artikel bestaande uit ‘n inleiding, ‘n liggaam (bestaande uit verskeie paragrawe) en ‘n slot, lees. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

ONDERRIGAKTWITEITE MET KOERANTE II Skryf en aanbied ONDERRIGAKTWITEITE MET KOERANTE II Wie, Wat, Wanneer, Waar, Waarom/Hoekom Leerders kies ‘n artikel om te lees. Laat hul die vyf “W’s” op ‘n suk papier neerskryf. Skryf langs elkeen van die “W’s” die inligting uit die artikel wat daarby pas. Visualisering Leerders kies ‘n artikel om te lees. Elke leerder kry ‘n vel papier. Hul vou die papier in 6/8 blokke en nommer elke blok. Hulle moet dan die artikel d.m.v. prentjies oorvertel. Geen woorde word toegelaat nie. Sodra hulle klaar is, gee hul, hul visuele artikel aan ‘n maat. Die maat moet dan die artikel, m.b.v. die prente, probeer oorvertel. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf en aanbied ONDERRIGAKTIWITEITE DEUR VAN KOERANTE GEBRUIK TE MAAK III Soek van Spesifieke Inligting Leerders blaai na die sportafdeling en kies ‘n artikel. Hul moet op ‘n vel papier die volgende inligting neerpen: TITEL VAN DIE OF ARTIKEL NAAM VAN DIE SPORT SPANNAME FINALE PUNTETELLING IETS INTERESSANT OOR DIE WEDSTRYD OF GEBEURE * Feit of Opinie Leerders blaai deur die koerant en probeer om ‘n artikel te vind wat feitelike inligting weergee en ‘n ander artikel met inligting oor ‘n opinie. Laat hulle sê waarom hul die artikels gekies het. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf en aanbied BEVINDINGE Deur van nuus (koerant) as onderrigmateriaal gebruik te maak, help dit die leerders om hul leesvaardighede te verbeter, hul woordeskat te verryk, kulturele kennis op te bou en kontak te hou met die huidige stand van sake wêreldwyd. Koerante skep verskeie geleenthede vir selfontwikkeling en maak ook die verryking van Afrikaans as taal d.m.v bykomende materiaal, moontlik. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

AKTIWITEIT Skryf en aanbied (a) Kursusgangers pas die hoofopskrifte by die opskriflose nuusberigte. (b) Kursusgangers dui aan watter woorde in die hoofopskrif hul gehelp het om dit by die nuusberig te pas. (a) Kursusgangers skryf ‘n nuusberig/storie/paragraaf oor ‘n minder prominente nuusberigopskrif wat aan hul uitgedeel word. (b) Kursusgangers vergelyk hul storie met die oorspronklike storie. (c) Kursusgangers moet verduidelik hoe goed die opskrif die inligting van die nuusberig oorgedra het. 3. Kursusgangers dui kenmerke van ‘n nuusberig aan. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

AKTIWITEIT: WOORDESKATUITBREIDING Skryf en aanbied AKTIWITEIT: WOORDESKATUITBREIDING (taalhindernisse) Kursusgangers blaai deur die koerant en vind twintig onbekende woorde wat met die toegekende alfabetletter begin. Soek die betekenis van elkeen in die woordeboek op. Soek 10 woorde wat met die voorvoegsel “in-” en “on-” begin. 10 Woorde met die “oe” en “eu” klank 10 Saamgestelde woorde 10 Woorde in die hede, verlede en toekomende tyd 10 Woorde wat besitting aandui 10 Meervoude Vergelyking/metafoor/ironie/hiperbool/satire KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

DANKIE KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012