DIE BEGINSEL VAN BELYNING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die produksieproses Onderwerp 15
Advertisements

VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE Opleiding van Leieronderwysers
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Beslote Korporasies ONR 314.
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Leesbegrip.
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
EKSAMENRIGLYNE.
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Vaardighede in Lewenswetenskappe
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hand. 1:
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

DIE BEGINSEL VAN BELYNING EDA 122

BELYNING UITKOMSTE PROSES

WAT HET VERKEERD GEGAAN? BELYNING PRODUK PROSES UITKOMSTE WAT HET VERKEERD GEGAAN?

WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE BELYNING BALANSSISTEEM DIEPLEER WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE , KLIMAAT ) WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE KLIMAAT) OPPERVLAKKIGE LEER

BIGGS se MODEL (BRON 3 & 4)

ONDERSKEI TUSSEN DIEP EN OPPERVLAKKIGE LEER

BEREIKING VAN BELYNING BEPLAN DIE LEERUITKOMSTE Maak gebruik van aktiewe werkwoorde (lei ons om aktiwiteite te beplan om die uitkoms te bereik asook vlak wat bereik sal word) SELEKTERING VAN LEER- EN ONDERRIGAKTIWITEITE Leerstyle, aktiewe deelname ASSESSERING EN TOEKENNING VAN PUNTE AAN DIE STUDENT

BESTUDEER DIE ONDERSTAANDE VOORBEELD: Leerders moet kan toon dat hulle voorafkennis kan sintetiseer en ‘n tekening trek. Leerders moet toon dat hulle met behulp van voorafkennis die lyn kan trek tussen die twee punte Die lesuitkoms word gedryf deur die gebruik van die aksiewerkwoord en wat van die leerders verwag word- NIE DEUR DIE WOORD SELF NIE. Die leerders moet hulle finale produk inhandig deur ‘n kreatiewe tekening te trek van dele van die masjien te maak. Leerders moet ‘n lyn trek tussen twee punte   Wat word van die leerder verwag?

Voorbeeld van belyning Leeruitkoms 1 Assesseringstandaard: Voer ondersoeke uit en versamel data: Ondersoek die moontlikhede in beskikbare materiaal en vind uit hoe dit gebruik kan word Lesuitkoms: Leerders sal in staat wees om data te versamel oor hoe temperatuur styg oor die verskillende seisoene en dit vergelyk. Aktiwiteit: Meet die temperatuur oor die verskillende seisoene en bepaal die gemiddeld van die temperatuur Assessering: Leerders sal gemeet word aan die tabelle waarin hulle die data genoteer het en ook die afleidings wat hulle gemaak het oor die temperatuur verskille. Soek die werkwoorde!

UIT DIE VOORBEELD KAN ONS DIE VOLGENDE AFLEIDINGS MAAK Verwantskappe tussen die verskillende aspekte; Leergeleenthede help om uitkomste te bereik; Effektiewe assesseringsgeleenthede help om uitkomste te bereik op die spesifieke vlak; Verband tussen nasien en terugvoering.

DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA Hoe spreek ek : Leerders se hoër kognitiewe denke aan? Al drie domeine van die leerder aan? Die kritieke uitkomste aan? DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA

BLOOM SE AANGEPASTE TAKSONOMIE EVALUEER Kreatief sintese analise toepassing begrip kennis 40% 60%

KOGNITIEWE DOMEIN Kennis Erken of herroep idees en feite Noem, kies, lys definieer Begrip Vereis begrip van die idees Vergelyk bespreek paar af tabuleer Pas toe waar die leerder die teorie in ‘n nuwe situasie kan toepas Los op voorspel teken bepaal Analiseer Die opbreek in kleiner deeltjies om die verband te sien Analiseer, identifiseer differensiasie Sintese Groepeer die dele in ‘n geheel Organiseer, ontwerp sintetiseer Evalueer Evalueer die teorie Evalueer assesseer kritiseer

PSIGOMOTORIES Imiteer /gerigte respons Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin kom probeer teken dissekteer Manipuleer/ meganisme Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word Benodig versamel voer uit verbeter Eksaktheid Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer Bereik vordering Artikuleer/ pas aan Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid Pas aan verander Oorspronklikheid/spontaan Respons is outomaties Rangskik konstrueer

AFFEKTIEWE Aanvaar/ ontvang Gretigheid om te aanvaar of aandag te gee Vra volg kies luister Reaksie/ respons Reaksie verwys na die aktiewe betrokkenheid het die begeerte om betrokke te wees Stem saam antwoord volg lewer verslag Waardeer heg waarde Sien die waarde van die aktiwiteit Verdedig kies aanvaar neem deel Organiseer Organiseer die waardes in ‘n sisteem Vergelyk, neem deel prioriseer Karakteri-seer Persoon gekarakteriseer volgens waardes Tree op verdedig reageer demonstreer

VRAE OP KOGNITIEWE DOMEIN 1. Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie 4. Analiseer die huidige situasie en identifiseer die mees gevaarlikste tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike gebruik.

PSIGOMOTORIES Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin om ‘n preparaat te maak Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word Maak die preparaat sonder ‘n lugborrel en so dun as moontlik Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer Maak ‘n preparaat met slegs een laag selle Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid Geen lugborrels en slegs een sel wat vergroot kan word Respons is outomaties All preparate is sonder lugborrels en slegs een sel

HOLISTIESE ASSESSERING. Domeine: kognitief, affektief, psigomotories; Verskillende assesseringsbenaderings; Verskillende assesseringsmetodes. Leerder moet in totaliteit ontwikkel. Moet Lewensvaardighede openbaar. Sien die kritieke uitkomste.

ONTWERP VAN ASSESSERING Wat is die uitkoms Wat is die vaardigheid Metode gebruik Watter alternatiewe is daar Pas die assessering by die uitkoms Is daar ‘n nasienskema