Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Sinode van Oos-Kaapland Bosberade 2007
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
RAMINGS.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Ek Glo en Bely IV - VI Dr. Thinus du Plessis.
Verantwoordelike Vernuwing
Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
NG Gemeente Halfweghuis
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Hartlik welkom in die Erediens!
Memorandum met die NG Kerk
Kerkverband 3.4 Kerkverband.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
KERKORDE IS COOL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
MA.
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
Ontstaan van ’n nuwe gemeente
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
REFORMASIE/HERVORMING
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
God het nie witbroodjies nie!
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Visitasie.
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Kerkorde, Artikel 44.1 Die wysiging van die Belydenis kan alleen geskied nadat elke sinode afsonderlik met ’n tweederdemeerderheid én twee derdes van alle kerkrade elk met ’n tweederdemeerderheid ten gunste daarvan besluit het.

Kerkorde, Artikel 44. 2 Artikel 44. 1 en 44 Kerkorde, Artikel 44.2 Artikel 44.1 en 44.2 van die Kerkorde word gewysig nadat elke sinode afsonderlik met ’n tweederdemeerderheidstem ten gunste daarvan besluit het en die Algemene Sinode daarna met ’n tweederdemeerderheidstem ten gunste daarvan besluit.

Algemene Sinode 1998 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd is nie.

Algemene Sinode 1998 Die Algemene Sinode aanvaar ter wille van die eenheidsproses en sy getuienis die wesenlike inhoud van die Belydenis van Belhar.

Algemene Sinode 2011 Die Algemene Sinode besluit om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak...

Algemene Sinode 2011 ... en dra dit aan die Moderamen op om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel.

Algemene Sinode 2013 Voorstel: Wysig Artikel 1 na: (1) Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God.

Algemene Sinode 2013 (2.1) Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse,

Algemene Sinode 2013 naamlik die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van Athanasius;

Algemene Sinode 2013 en die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls.

Algemene Sinode 2013 (2.2) Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk, op so ’n wyse dat daar ruimte is vir ...

Algemene Sinode 2013 dat daar ruimte is vir Algemene Sinode 2013 dat daar ruimte is vir ... lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as in ooreenstemming met die Woord van God bely, sowel as

Algemene Sinode 2013 sowel as vir lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit nie as ’n belydenisskrif onderskryf nie.

Artikel 1 se voorstel ... is ’n konsensus voorstel – nie ’n kompromie nie; skep ruimte na beide kante – vir en teen; wil die eenheid dien en skeuring voorkom.

Artikel 1 se voorstel ... neem die diversiteit in ag; wil lidmate in geen rigting dwing nie.

Die proses van besluitneming word in ’n gees van ... gebed, onderskeiding van die wil van God, in wedersydse respek en liefde onderneem.

Week 1: Kondig die. kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die Week 1: Kondig die kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die kerkraadsvergadering aan Kerkraadsvergadering

Week 3, 4, 5 en 6: Bemark die stemproses Lidmate stem deurlopend by stempunte Week 7: Stembusse sluit. Stembriewe word getel

Week 7: Tweede Kerkraadsvergadering (Stem finaal) Week 8 en 9: Vra approbasie van gemeente Week 10: Ring voltooi verslag

Stembus oop Stembus oop Stembus oop Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 3 Gee kennis: Gemeente Stembus sluit. Stemme word getel Week 7 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 6 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 4 en 5 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 7 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 8 Approbasie: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente Kerkraad: Finale besluit

Week 1: Kondig die. kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die Week 1: Kondig die kerkraadsvergadering aan Week 2: Kondig die kerkraadsvergadering aan Kerkraadsvergadering

Week 3, 4, 5 en 6: Bemark gemeentevergadering Week 7: Gemeentevergadering + stem

Week 7: Tweede Kerkraadsvergadering (Stem finaal) Week 8 en 9: Vra approbasie van gemeente Week 10: Ring voltooi verslag NG Kerk in SA

Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2 Gemeente Gemeente stem oor Kerkraad se Voorstel Week 4 Gee kennis: Gemeente Week 7 Gemeente- vergadering Week 6 Gee kennis: Gemeente Week 7 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 5 Gee kennis: Gemeente Week 8 Approbasie: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente Kerkraad: Finale besluit