Vloede Eenheid 4 Bl. 84 - 90.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Mm, lekker warm en veilig hang ik aan moeders takken. Het is hier zo fijn, zo gezellig. Mijn vrienden de dieren komen langs. Ze eten en rusten uit. Het.
Advertisements

Reliëf en hydrografie van de Loirestreek
1 HV Hoofdstuk 4 Natuurrampen § 1- 5
Cursus 1.1 Wat zie je in een landschap Klas 2 KGT Lesweek 1
Goed voorbereid naar de PABO
Cursus 1.1 Wat zie je in een landschap Klas 2 BB Lesweek 1
Van zwerfstenen tot boeren op de Utrechtse Heuvelrug
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
Leesstuk!! Op bladsy twee volg daar ‘n leesstuk. Lees baie goed deur en maak dan jou opsomming!
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Anorganiese verbindings
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
WATER IN SUID-AFRIKA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Stres Gr. 11.
Die geskiedenis van geld
Liefde vir mekaar – Deel 1
HERSIENING KUNSMIS.
Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?
HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE.
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
INLEIDING Water speel ‘n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
MA.
Keerpuntgebeurtenisse
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël
  Ek is dankbaar….
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
Gestorwe planeet Eveleen Castelyn.
De tijden..
Behoeftes en begeertes
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
Die nier.
Bybel Would you rather.
Panda’s Albert Denysschen.
HERSIENING KUNSMIS.
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
17. En die wenner is Konings 18.
\.
ASEMHALING EN GESONDHEID
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Vloede Eenheid 4 Bl. 84 - 90

Oorsake van vloede DEF: ‘n Vloed gebeur wanneer die reën vinniger val as wat die grond, vleilande en riviere of damme die afloop kan absorbeer. 1.1 Natuurlike oorsake: Swaar reënval, Kitsvloed (wolkbreuk), Riviere en damme styg, Oorstromings volg

1.2 Omgewingsoorsake van vloede: Menslike aktiwiteite soos: Bou van stede en dorpe Bou van damme Uitkap van bosse vir landbou Die natuurlike omgewing kan nie bybly met die swaar reëns wat vloede veroorsaak nie.

Omgewingsoorsaak van vloede a) Boerdery: Oorbeweiding – te veel diere op ‘n land, grond spoel na damme, slik toe. Oorbewerkte grond – grond te lank bewerk, onvrugbaar, plante minder, grond spoel weg, damme slik toe. b) Nedersettings: Bou huise en paaie, materiaal kan nie water absorbeer nie, afloop te veel, stormwaterslote verstop, oorstromings.

c) Vure -. Boere brand plantegroei af vir landerye, c) Vure - Boere brand plantegroei af vir landerye, grond is onbedek, grond spoel weg, riviere en damme slik toe. d) Verlies aan plantegroei - woude uitgekap vir huise of fabrieke, kan nie water absorbeer nie, dam op, verspoelings. e) Verandering van die vloei van riviere - Damme word in riviere gebou, natuurlike vloei verander, damwalle oorstroom, oorstromings ontstaan.

Tropiese siklone / orkaan/ “haricane” Tornado Damwalle breek 1.3 Rampe wat vloede kan veroorsake. Tsoenami’s Tropiese siklone / orkaan/ “haricane” Tornado Damwalle breek Aardbewings

GEVOLGE 2.1 Uitwerking (gevolge) van vloede op mense. Beserings en lewensverlies Siektes (Cholera a.g.v. beskadigde riolering) Ontworteling (Moet skuif na ander plekke) 2.2 Uitwerking (gevolge) van vloede op die grond. Gronderosie – voetpaadjies, grond spoel weg, duike, spruite vorm, dongas spoel uit. Vloede vernietig oeste, wortels verrot. Bogrond spoel weg – voedselsekerheid in gedrang.

Gemeenskappe met ‘n groter risiko 1. Opvangsgebiede : ‘n Gebied waar baie reënwater val wat opgevang word. 2. Vloedvlaktes: Laagliggende grond langs ’n rivier. 3. Hoë watertafels: Wanneer die vlak van die onder- grondse water baie hoog is. Die gebied oorstroom maklik, want grond is versadig.

4. Hellings en heuwels: Reënwater vloei vinnig teen 4. Hellings en heuwels: Reënwater vloei vinnig teen steil hellings af en bou krag op. Huise wat onder so helling gebou word, verspoel vinnig. 5. Soorte huise: Beter geboude huise uit steen kan meer weerstaan as goedkoop huisies van sink. 6. Swak of geen stormwaterpype: afloopwater moet vinnig weggelei word. Vestopte of beskadigde strormwaterpype lei tot oorstromings. 7. Laagliggende kusgebiede: Tsoenami’s en aardver- warming veroorsaak dat seevlak styg. Laagliggende gebiede oorstroom.