STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78 Struktuur ondersoek, gevallestudie, evalueer en aksienavorsing. Bl. 84 Impak van tegnologie, ontwerp en ondersoek. Bl. 90 Mini-Pat bl. 96
Leerderaktiwiteit Voltooi die veelkeusevrae op bl. 76 en 77 Tyd: 5 minute
Leerderaktiwiteit - memo Waar Waar – Ontwerp bepaal watter tegnologie gebruik kan word. Natuurlik: Bome, plante, geraamtes, grotte, eierdoppe. Mens-gemaak: Klie-potte, diefwering, emmers, bottels, brûe.
Leerderaktiwiteit - memo Dop – Slak en melkkan ; Raam: toring, duifvlerk en stoel; Solied: damwal en kers; gemeng: brug (raam + solied) C B A D
• Definisie van strukture : ’n Struktuur is iets wat uit ‘n aantal dele bestaan wat volgens ’n bepaalde manier bymekaar gevoeg word of saamgestel word om ’n voltooide geheel te vorm.
• Die doel van strukture is om: toe te maak (sluit in), te beskerm (beskut of bedek), te ondersteun (hou regop of versterk) en om afstande te oorbrug. (bv. boog tussen pilare)
Klassifikasie van strukture Natuurlike strukture Mens-gemaakte strukture Dop, raam, solied
Leerderaktiwiteit Tyd: 5 minute Bespreek aktiwiteit 1 op bl. 78 mondelings in groepe van 2. Tyd: 5 minute
Klassifikasie van strukture Natuurlike strukture bv. Bome Plante Rotsformasies (grotte) Geraamtes en bene Mens-gemaakte strukture is alles wat mense gebruik selfs die verpakking bv. fietse, motors, huise, brûe, ens.
Leerderaktiwiteit Tyd: 5 minute Bespreek aktiwiteit 2 op bl. 80 mondeling en oefening 2 in skrifte. Tyd: 5 minute
Onderskei tussen Dop-, Raam- en Soliede strukture DOPSTRUKTURE Hol struktuur wat ’n las kan dra. ’n Vrag op ’n krom oppervlak – pers materiaal saam en versterk dit. ’n Vrag op ’n plat oppervlak – strek die materiaal – fraktuur (breuk of skeur)
Onderskei tussen Dop-, Raam- en Soliede strukture RAAMSTRUKTURE Driehoek – stewigste struktuur Aparte stukke materiaal – gelas – om ’n vrag te ondersteun. Lig en stewig bv. fietsraam – hol silindervormige staalbuise. Soms by brûe en elektriese spantorings
Onderskei tussen Dop-, Raam- en Soliede strukture Digter strukture met baie min of geen oop spasies tussenin. Sal nie van vorm verander as vrag daarop gelaai word nie. Versterkings - staalpenne binne-in. Voorbeelde: damwalle, metaalgietsels, keramiekteëls, ens.
Leerderaktiwiteit Tyd: 15 minute Voltooi aktiwiteit 3 en oefening 3 op bl. 83 in jul skrifte. Tyd: 15 minute
Versterkingstegnieke Vouing van materiaal. Buisvorming – Hol silindervorminge buise Triagulasie (Driehoeke vorm) Kruisspanning (Verbind hoeke diagonaal) Soliede strukture
Leerderaktiwiteit Gevallestudie eenheid 2 Voor- en nadele van selfoontorings Tyd: 15 minute