De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rudolph de Villiers Graad 4

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rudolph de Villiers Graad 4"— Transcript van de presentatie:

1 Rudolph de Villiers Graad 4
Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4

2 Wat is spinnekoppe? Familie :Arthropoda of geleedpotiges Sluit in Myte
Insekte Myte Duisendpote Skerpioene Garnale Krewe Krappe

3 Liggame Bestaan uit segmente Bedek met huidskelet
Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar Buigsame aansluiting tussenin is delikater.

4 Verskille:Insekte/Spinnekoppe
Het 4 paar pote Kop en bors is een struktuur Het geen vlerke Geen voelhorings Klein enkelvoudige oë Insekte Het 3 paar pote Afsonderlike bors en kop Het vlerke Het voelhorings Saamgestelde oë

5 Knopiespinnekoppe

6 Lewensiklus Broei uit eiers Geen larwestadium Vervel paar keer
Paar en lê weer eiers

7 Versorging Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar
Sommiges vergeet van eiers Ander dra kokon saam met hulle Klein spinnekoppies kruip self uit kokons Ander help om kokon stukkend te skeur Wolfspinnekop laat kleintjies op haar rug ry

8 Sydrade Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefoondrade
Word gebruik om: Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefoondrade Alarmstelsels Prooi mee te vang

9 Nut Vervaardiging van vergrootglas Vir mikroskope Verkykers
Afstandmeters

10 Spinnekoppe-sy Kom van spintepels Sykliere vervaardig ‘n vloeistof
Druk vloeistof uit ‘n gaatjie in die tepel Lug maak sydraad hard Olierige pote verhoed dat hy vassit

11 Soorte spinners Wielspinners Hangmat-webspinners Die driehoek-spinner
Koepelweb-spinnekoppe Tregter-spinnekoppe

12 Tarantula

13 Knopiespinnekop

14 Huisspinnekop

15 Piesangspinnekop

16 Grasspinnekop

17 Waterspinnekop

18 Wolf spinnekop

19 Springspinnekop


Download ppt "Rudolph de Villiers Graad 4"

Verwante presentaties


Ads door Google