Kerssangdiens 2013 Somerstrand.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Kinderkersfees “Nog ‘n Held in die Kersverhaal” 1.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Rom.6: en :
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
Voorstelling van nuwe lidmate
Liriekeraai...Hoe maak mens?
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Kerssangdiens 2013 Somerstrand

Verwelkoming

Votum en Seëngroet

In die stad van koning Dawid - gemeente 1. In die stad van koning Dawid, in die nederige stal, in 'n krip lê daar 'n Kindjie, Koning van die groot heelal. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.

2. Hy kom woon hier onder mense; Hy kom red hul van die dood 2. Hy kom woon hier onder mense; Hy kom red hul van die dood. Hul wat in Hom glo, Hom aanneem, dié verlos Hy uit hul nood. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.

3. Eenmaal sal Hy as die Regter in sy koningsmajesteit weer verskyn vanuit die hemel - in volmaakte heerlikheid. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.

Adventskrans

Adventskers 1 – Hoop

Christus, lank reeds verwag – koor 1. Christus, lank reeds verwag, is gebore die nag. Daarom sing engele bly. Duisternis is nou verby. 2. Herders hou daar die nag oor hul skape die wag. Hoor daar die engele sing, wat goeie nuus aan hul bring.

3. Wyse manne van ver volg die Betlehemster; bring aan die Kindjie hul eer, kniel in verwondering neer. 4. Jesus, ons bring U eer, ons Verlosser en Heer. Saam met die engelekoor wil ons ’n loflied laat hoor.

Adventskers 1 word aangesteek

Ster – simbool van hoop

Gebed

Adventskers 2 – Vrede

Kniel voor ons Koning – koor 1. Kniel voor ons Koning, laat ons voor Hom buig. Bring aan Hom die ere, laat ons harte juig! In ons donker harte, stuur Hy weer sy lig Hy kom na die aarde om ons op te rig!

2. Jesus, Verlosser, U daal tot ons neer 2. Jesus, Verlosser, U daal tot ons neer. Wonderbare Raadsman, U is ewig Heer! Ons buig in aanbidding, neer tot in die stof. O, ontvang ons loflied, aan U al die lof!

Adventskers 2 word aangesteek

Duif – simbool van vrede

Matteus 2: 1 -11

Eng'le uit die hoogste hemel – gemeente 1. Eng'le uit die hoogste hemel sing ter ere van 'n Kind, van 'n nuwe tyd wat aanbreek waarin almal vrede vind. Refrein: Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing 2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing. Oor die velde klink die lofsang aan 'n Kind wat vrede bring. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer 3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer. Hy's die nuutgebore Koning - hierdie Kindjie is die Heer. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

Adventskers 3 – Vreugde

Gaan met die Blye Boodskap – koor (gemeente refrein) Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye boodskap: Ons Christus het gekom! 1. Een donker winternanag het herders wag gehou en skielik in die hemel ’n helder lig aanskou.

Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye boodskap: Ons Christus het gekom! 2. Die herders het gebewe, want uit die donker nag klink duisend engelstemme vol helder lig en krag.

Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor Refrein: Gaan met die blye boodskap oral die wêreld oor. Gaan met die blye boodskap: Ons Christus het gekom! 3. ’n Nederige dorpie, ’n doodgewone stal; daar lê die Hemelkoning wat heers oor die heelal.

Adventskers 3 word aangesteek

Engel – simbool van vreugde

Gebed

Lukas 2:8-14

Kom, almal, besing met 'n vrolike stem – koor 1. Kom, almal, besing met ’n vrolike stem die wonder van God, Vors van vrede! Kom, alle getroues, kom lofsing die Heer, wees vrolik, besing onse Koning! Besing met ’n blye stem, die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore. Jesuskind, lank verwag.

2. ’n Kind is gebore, Hy kom ons verlos: die God van liefde en vrede 2. ’n Kind is gebore, Hy kom ons verlos: die God van liefde en vrede. Verlos van die sonde, besing ons tesaam, die roem en die eer van ons Koning! Besing met ’n blye stem, die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore. Jesuskind, lank verwag.

3. In need’rige krip is sy bedjie berei: die God van liefde en vrede 3. In need’rige krip is sy bedjie berei: die God van liefde en vrede. Laat ons die gebod van die liefde onthou, die roem en die eer van ons Koning! Besing met ’n blye stem, die wonder van God in die stad Betlehem, want daar is die Heiland gebore. Jesuskind, lank verwag.

Adventskers 4 – Liefde

Kom ons loof die Jesuskind – Gemeente 1. Kom ons loof die Jesuskind, Hy is waarlik Koning. Ons Verlosser het gekom, maak by ons sy woning. Vir ons sondes kom Hy sterf; só word ons vergewe. Nou kan ons Hom loof en prys - Heer so hoog verhewe.

2. Tussen doeke lê die Kind, in 'n krip so need'rig 2. Tussen doeke lê die Kind, in 'n krip so need'rig. Laat ons al die lof en dank bring aan Hom vir ewig. Dit is sy geboortedag, daarom sing ons : Ere! Ons sal Hom nou dank en prys - Heer so hoog verhewe!

3. Wyse manne kom van vér; buig voor Hom die Koning 3. Wyse manne kom van vér; buig voor Hom die Koning. Herders bring Hom al die eer; prys Hom in aanbidding. Eng'le in die sterrenag jubel bly in kore. Laat ons saam 'n loflied sing: Jesus is gebore.

Adventskers 4 word aangesteek

Hart – simbool van liefde

1 Johannes 4:8- 10

Christuskers

Vreugde in die wêreld - koor Gaudium mundo, Christus natus est. Vreugde in die wêreld, Christus is gebore. Hy is God met ons. Hy het mens geword.

Christuskers word aangesteek

Kom, alle getroues – gemeente 1. Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore - kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer.

2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde 2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede! Ons buig in blye aanbidding, ons buig in blye aanbidding, Verlosser en Heer!

Kersboom

Kerse as simbool van die lig in jou lewe

O die goeie tyding, o die blye tyding - gemeente 1. O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!

2. O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning, maak by mense woning - Hy, gebore in die volheid van die tyd!

3. O die goeie tyding, o die blye tyding - oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Blye jubelkore loof die Kind, gebore. Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid!

Slotgebed

Stille nag, heilige nag! – gemeente 1. Stille nag, heilige nag! Jesuskind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemelse Kind!

2. Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het dit die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar!

3. Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons!

Seën

Somerkersfees - gemeente Refrein : Kersfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.