Dowe Kultuur.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Voorbereide Toespraak
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
“Gaan dan heen”.
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Preek Jesaja 53:6.
Webregistrasie.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Dowe Kultuur

doof – oudiologie (Kannie hoor) Doof geword op ouer ouderdom doof – oudiologie (Kannie hoor) Doof geword op ouer ouderdom. Ken nie Gebaretaal. Doof (Hoofletter D) – Doof gebore/in Dowe familie (CODA), Leer en gebruik Gebaretaal van ‘n jong ouderdom. Voel nie gestremd nie. Aanvaar Dowe Kultuur (kan ‘n horende of ‘n Dowe persoon wees)

Wat is die grootste struikelblok tussen Dowes en Horende mense? Kommunikasie. KLANK VISUEEL

? Hoe leer ons Taal aan? Example: Family – fun.... Horende persoon Ouditief / Klank Hoor woorde, Hoor radio, TV, ens. Dowe persoon Oë/ Visueel Gebruik gebare, vertel stories, speel drama ?

Dowe leerders het ‘n visuele taal nodig: Gebaretaal. Met Gebaretaal het ons meer selfvertroue, beter selfbeeld, beter emosionele gedrag ens… HOEKOM? Ons het dieselfde “probleme, gevoelens, ervarings en verstaan mekaar.” Hier by De la Batskool leer leerders om te kommunikeer in verskillende maniere: Hoofsaaklik Gebaretaal (Maats/opvoeding), skryf, teken, praat (spraak), gesig uitdrukkings om emosies te wys / boodskap duidelik oor te dra, gebruik ruimte om te beweeg, liggaamsplasing, gebruik objekte / apparaat om iets te verduidelik en om trots te wees op hul Taal: Gebaretaal.

Mense van enige land het hulle eie taal en kultuur. Gebaretaal is ‘n teken van Dowe kultuur, waar hulle bymekaar kom en met mekaar kommunikeer. Dowes sien hulself nie as gestremd nie. Oogkontak is die belangrikste. Dowes is ‘n sub kulturele groep. Die term “doof” word met ‘n hoofletter “D” geskryf DOOF soos Afrikaans in ‘n hoofletter “A” geskryf is. Dowes het leer en sielkundige probleme a.g.v. hul gehoorverlies en kommunikasiestruikelblokke.

Dowe Kultuur (Alles ingesluit) Meeste Dowes bly ver van mekaar af. As hul ‘n ander Dowe persoon raakloop, is daar ‘n kommunikasie betrokke. Selfs al kom die persoon van ‘n ander land af, kan hul steeds kommunikeer. Dowes voel saam as een Familie. Dowes het ook regte en veg vir dinge soos: Gebaretaal moet een van die amptelike tale in Suid-Afrika wees. Gebaretaal moet gebruik word vir onderrig by skole vir Dowes. Omgewing en publiek moet meer “Doof vriendelik”wees en ingelig wees oor hoe om met hulle te kommunikeer.

Tegnologie speel ook ‘n groot rol in die dowe kultuur. NB: Dowes kan nie in die donker gesels nie! Hulle is dan blind en doof. Wees baie geduldig as ‘n dowe nie verstaan wat jy sê nie en jy dit moet herhaal. Praat normale tempo (stadig en duidelik) Dowes kan jou lyftaal en gesigsuitdrukking baie goed lees! ‘n Dowe gebruik amper nooit sy/haar stem as hul gebaretaal praat nie. (Hang af hoe hul opgevoed is)

Dowe Gemeenskap – Waar Dowe Kultuur leef:

Dowe Gemeenskap – Waar Dowe Kultuur voorkom: Definisie: Wanneer ‘n groep mense bymekaarkom en in interaksie lewe, gemeenskaplike oogmerke het en sekere verantwoordelikhede aanvaar teenoor mekaar, vorm hulle ‘n gemeenskap. Enige gegewe gemeenskap is gebonde deur ‘n eie taal en kultuur. Vir die Dowe gemeenskap is Gebaretaal die saambindende faktor. Die Dowe gemeenskap leef nie in een gemeenskaplike geografiese gebied nie (bly nie by een plek nie). Dowe mense leef binne die breër gemeenskap tussen Horendes.   Hierdie gemeenskap (Horende) maak van die Dowes geisoleerde individue t.o.v. ‘n gedeelde taal en doelwitte binne die breër gemeenskap. Skole vir Dowes vorm die fondament waarop die Dowe gemeenskap, Dowe kultuur en Gebaretaal ontwikkel en gedy.

Op skool leer die Dowe kinders van hulle eweknië om gebare te gebruik en Gebaretaal word hulle eerste taal. Die Dowe kinders verwerf die kultuur van die Dowe gemeenskap wat behels gemeenskaplike oortuigings, houdings en denkwyses, gebruike, gedrag, sosiale gewoontes, waardes en tegnologie. Die skool vorm ‘n baie belangrike kollektiewe basis wat vir die Dowes die gelyke is van ‘n tuiste (ouerhuis) in geografiese terme. Lede van die Dowe gemeenskap identifiseer met ander lede.

Die vier toegangsroetes tot lidmaatskap van die Dowe gemeenskap is: Oudiologies, Polities, Linguisties, en Sosiaal soos aangedui deur die volgende: Horende mense, soos ouers. Familielede, professionele mense of vriende, kan as lede van die Dowe gemeenskap aanvaar word slegs as hulle ‘n gepaste houding teenoor die Dowe gemeenskap het. Dit beteken hulle kan die Dowe gemeenskap betree via drie toegangsroetes: Polities (Veg vir Dowes), Linguisties (Taal van Dowes), en Sosiaal (Deelname/ Betrokke by Dowes).

MOETS EN MOENIES IN DIE DOWE KULTUUR

SEKERE MOETS EN MOENIES IN DIE DOWE KULTUUR Tik liggies op die skouer of arm om aandag te kry. Indien buite bereik van so ‘n tikkie, wuif in die lug totdat oogkontak verkry is. In ‘n groot groep, skakel die ligte aan en af om aandag te kry. Skep ‘n gemaklike afstand tusen jou en die persoon wat betrokke is in die kommunikasie. Verkry oogkontak voordat die kommunikasie begin. In ‘n ander kultuur mag dit beskou word as dat die persoon staar, maar nie in die Dowe kultuur nie. Suid Afrikaanse Gebaretaal is ‘n visuele taal, en daarom word die oë gebruik om die boodskap te ontvang.

Oogkontak kan ook gebruik word as ‘n beurteneem tegniek, veral in groepbesprekings waar almal na die spreker kyk. Hou die gesig oop van alle obstruksies soos ‘n nekdoek, hand voor die mond, ens. Wys dat u aandag gee deur liggies met die kop te knik. As jy “sprakeloos” is, is dit ‘n teken dat jy nie oplet of belangstel nie.

MOENIES Moenie sommer enige plek op die liggaam aanraak om aandag te kry nie, bv. die kop, gesig,maag ens. nie. Moenie jou vuis of ‘n vuishou gebruik om aandag te kry nie. Moenie skop of dinge gooi om aandag te kry nie. Moenie teen ‘n venster of ‘n lig agter jou staan nie. Moenie tussen twee mense wat gebaretaal gebruik deurloop nie. Indien jy nie anders kan nie, maak verskoning voordat jy deurloop.

Moenie te naby staan nie. Moenie wegkyk en oogkontak verbreek gedurende die gesprek nie, want dit dui die einde van die kommunikasie aan. Moenie gebare gebruik as jou hande vol artikels soos boeke, ‘n koppie ens. is nie. Moenie iets eet of kou gedurende die gesprek nie. Moenie in ‘n donker plek staan nie.

“Ek (as dowe persoon) is ook ‘n mens soos julle, al wat anders is, is dat ek nie kan hoor nie”

Dankie