Onderwyser Antjie Krog.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BOEKMERK Marise Joubert.
Advertisements

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Bybel Ongelukke.
Wat my ma my geleer het.
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Hartlik welkom in die Erediens!
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Brief Fernel A. Abrahams.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Would you rather.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Bybel Would you rather.
DIE LIEFDE.
Bybel Would you rather.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
\.
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Onderwyser Antjie Krog

Onderwyser = Stad Uitgebreide Vergelyking (extended simile)

Jy staan voor ons in die klas By jou tafel, by jou moedertaal By jou boeke, jou hoedjie en jou tas Jy staan voor ons soos ‘n klein Jerigo En al het jy mure om jou gebou Dra jy tande van silwer en goud En al het jy wagters in al jou torings Bly daar ‘n Ragab in jou Liefde vir die vak Passie en sterkte Wys disrespek Vergelyking Letterlik: Silwer en goue stopsels, Figuurlik: Wysheid en kennis. Dit is soos ‘n skat. Hy beskerm homself Daar is iets goed in hom. Ragab het die spioene gehelp. Die onderwyser help sy leerders.

Tog bly jy sterk, Al trek ons elke dag óm jou Met die ark van die jeug op ons skouers, Met trompette van ligsinnigheid voor ons monde Leerders omsingel die onderwyser elke dag METAFOOR: ARK VAN DIE JEUG & TROMPETTE VAN LIGSINNIGHEID. Ark van die jeug: jonkheid en onvolwassenheid van leerders. Trompette van ligsinnigheid: ligsinnigheid en oppervlakkigheid (superficiality) van leerders. Leerders maak ook baiekeer geraas of skree uit in die klas

Die onderwyser gee in of stort ineen. Dit raak te veel vir hom. Tog bly jy werk, Al krummel jou mure op die sewende dag Al val jy vooroor op die aarde Jy sal nie kla oor jou lot (fait) Want Malherbe is jou here Totius jou god Malherbe en Totius is digters van die dertigers. Hulle skryfwerk en die onderwyser se moedertaal is sy inspirasie en krag. Hulle is soos afgode (idols) vir die onderwyser. Spasie = Beklemtoning