Die Kappie ^.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
A E I O U KLINKERS Vorm kern van lettergreep Gee klank aan woord. ARME
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Besluit watter liedere julle wil sing.
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Onderwyser Antjie Krog.
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Suid – Afrikaanse geld.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
DIREKTE & INDIREKTE REDE
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Joh. 14: :
Is jy amper‘n senior?.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
God se vreemde opdragte
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Kappie ^

Vir die onderwyser Die onderwyser kan die volgende aanbieding soos volg gebruik: As ‘n klasaanbieding. Dit aan die leerders gee om tuis te gaan bestudeer. (Bv. e-pos, aflaai van web, ens.) Die leerders kan getaak word om so ‘n aanbieding voor te berei vir ‘n klasaanbieding. Let daarop dat hierdie aanbieding slegs ‘n deel van ‘n groter lesplan uitmaak. Hierdie is slegs ‘n voorbeeld van ‘n PowerPoint-aanbieding in taalleer.

Indien ‘n e, i, o of u in ‘n oop letter-greep voorkom, dui die kappie aan dat dit ‘n lang klankwaarde het. Kom ons kyk na die volgende voorbeeld en formuleer ‘n reël.

Nog soortgelyke voorbeelde.. Waarom is die wisselvorm toelaatbaar? Die lang beklemtoonde o-klank in beklemtoonde oop lettergrepe van leenwoorde uit Afrikatale, word by voorkeur met die o weergegee, maar die ô-vorm word ook erken. Nog soortgelyke voorbeelde.. affêre, bêre, nêrens, ens. sê, hê, belê, ens. aikôna (of aikona), gô, môre, ens. brûe, rûe, ens. MAAR géén kappie waar die o in ‘n geslote lettergreep voorkom nie, bv. bord, storte, ens. Waar die o deel van ‘n diftong is nie, bv. boikot, goiing, toiings, hoi-polloi, ens.

Kom ons kyk ook na die volgende voorbeeld en formuleer ‘n reël. Dié kêrel is ‘n miljardêr wat sy eerste miljoen al op dertig gemaak het. ‘n Mens gebruik ‘n skêr om materiaal te knip. Wanneer e in ‘n geslote lettergreep voorkom wat op ‘n enkele konsonantletter eindig, word die kappie op die e gebruik indien die klank die waarde [є:] of [æ:] het en lank uitgespreek word.

En laastens: Die kappie word gebruik in woorde van vreemde herkoms in hulle oorspronklike spelvorm. Crêpe-de-chine Mêlée Ens.

Bronne Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, 2002, Pharos, Kaapstad. Rapport, 1 Junie 2003 Dankie