Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
“Doopkategese” Welkom almal!.
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Gedagtes rondom die nagmaal
Van Sinai af totdat Josua aangewys
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Rom.6: en :
Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Die Pesaglam.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Ou Testament Naam Speletjie.
KERKE Meer as denominasies.
Bybel Would you rather.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
DIE PROFETE EN HUL PLEIDOOIE
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se openbaringsgeskiedenis

Moses in Egipte Volk word selfstandig (430 jr) – Moet trek Gevolg? Bedreiging vir Egiptiese koning Wat is sy strategie? Wil groei beperk Hoe? Soos krygsgevangenes / bou stede / maak stene Het dit gewerk? Nee Nuwe plan? Sifra & Pua moet babaseuns doodmaak - weier Nog ‘n nuwe plan? Gooi seuns in Nyl

God se voorsienigheid Wreedheid lei tot Moses se opname in paleis Verlosser van Israel Moses moet voorberei word

Moses (3 maande weggesteek) ? Amram en Jogebed ? Moses gebore Aäron Mirjam Moses (3 maande weggesteek) ? Amram en Jogebed ? ? Hoe beland Moses in die paleis? Hoe beland sy ma in die paleis? (Eks 2 : 1 – 8) Moses = “uit die water gehaal”

Moses in paleis Egipties opgevoed – wysheid / Bly egter Israeliet Kies swak behandeling bo Egiptiese lewenswyse (Heb 11 : 24 – 26) Waarom het Moses moord gepleeg? (Eks 2 : 11 – 12) Eie volk draai teen hom – verwyt oor moord (Eks 2 : 14) Vlug na Midian (nakomelinge van Abraham) (Gen 25 : 2)

Drie tydperke 40 jr 40 jr 40 jr Paleis Midian Volks- leier

Moses se roeping Midianiete afvallig / Afgode Trou met Sippora (dogter van priester Jetro) Seuns Gersom en Eliëser Nie EK nie, maar GOD NB Loutering vind plaas Waarom moet Israel verlos word? Opvolg van verbond met Abraham Isak en Jakob

God verskyn Berg Horeb Waar? Hoe? Brandende braambos Grond heilig Waarom skoene uittrek? God maak plan bekend --- einde van verdrukking Moses se rol? Instrument Moses sien kans? NEE / God belowe hulp

“Ek is” Boodskap aan Israel Moses gestuur deur JAHWE = “Ek is wat Ek is” Dui op verbondsverhouding / Volk moet na Kanaän versoek aan Farao Volk 3 dagreise in woestyn om te offer Eers oudstes, dan versoek aan Farao Klein versoek – moeilik om nee te sê

Tekens Moses beswaard – “Volk gaan my nie glo nie” Kierie word Slang Hand word Melaats - Gesond Water word Bloed “Ek praat swaar” God reageer met bevel (gaan!) en hulp (Aäron)

Moses na Egipte Met Jetro se toestemming Was egter ongehoorsaam – seun nie besny Sippora besny hom met klip Noem Moses “Bloedbruidegom”

Moses Christus Betekenis van Moses Styltipe van Christus Verlos volk Lei volk uit Egpite Verlos kerk Lei ons uit mag van sonde Egipte = “Hel” / Kanaän = “Hemel” Doopformulier: Rooi See simbool van doop Verlossing in bloed van Christus

Einde Hoofstuk 9