De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Van Sinai af totdat Josua aangewys

Verwante presentaties


Presentatie over: "Van Sinai af totdat Josua aangewys"— Transcript van de presentatie:

1 Van Sinai af totdat Josua aangewys
Ou testament Hoofstuk 12 Van Sinai af totdat Josua aangewys is as Moses se opvolger

2 Die Tabernakel Aller- Voorhof Heilige heilige Besaleël en Oholiab
Offerbrood Goue altaar wierook Goue Kandelaar Altaar Waskom Verbondsark Besaleël en Oholiab

3 Priesters en Leviete Aäron, seuns – nakomelinge = Priesters
Deur volk onderhou tiendes van Leviete eerstelinge van oes OPDRAGTE van PRIESTERS Vuur op brandofferaltaar Môre- en aandoffers Wierook Offerbrood en lampe Gehelp deur die Leviete

4 Hoëpriester Aäron hoëpriester Sondoffer op groot versoendag
Bloed teen deksel van Ark

5 God eis: Hou aan die voorskrifte
Nadab en Abihu: Neem vuurpan met kole en reukwater (Eks 30 : 7 – 9) Ongeoorloof (Lev 10 : 1) Eie ek ! - Verwaandheid bring ondergang God verbrand hulle (Lev 10 : 3)

6 Name verskil Moses se skoonpa Jetro: (Eksodus) Reüel (Numeri)
Rigters 4:1: Gobab = skoonpa, maar eerder swaer

7 Verdere reis vanaf Sinaï
Paran Wolk trek op van tabernakel Teken = Noord na Kanaän Wanneer ark moet Trek (Num 10 : 35) Rus (Num 10 : 36) Gobab geroep as gids (Num 10 : 29) Die ou patroon. Volk kla weer en Moses bid vir hulle Weerlig – deel van kamp brand: TABERA = “brandplek”

8 Kibrot-Taäwa : Die volk kla wéér
…verlang na die vleis van Egipte Opstekers = gemengde volk (Eks 12 : 38) Moses moedeloos (Num 11 : 4 – 35) God se oplossing: Gees op Moses is genoeg Versprei egter na 70 oudstes

9 Eldad en Medad Gees ook op hulle / profeteer Josua: Protesteer
Moses antwoord: “Almal moet profete wees” (Num 11 : 29) Profesie herhaal (Joël 2 : 28) Volbring (Hand 2) God voorsien (kwartels) – vergryp – baie sterf! Kibrot-Taäwa (“grafte van gulsigheid”)

10 Gaserot Mirjam en Aäron o Afgunstig op Moses o Onbillike verwyte oor
Kusitiese vrou (Jer 13 : 23) Wil deel in leierskap God hanteer saak: Wys op Moses se getrouheid (Eks 33 : 11) Straf: Mirjam melaats / Moses bid (weer) / gesond

11 12 Verkenners Israel by Kades – Barnea naby Kanaän
12 verkenners uitgestuur (ook Josua) Gaan na Hebron (Enakiete; Land van reuse) Tros druiwe (2 man) dui op vrugbaarheid

12 Verkennners (vervolg)
Verkenners 10 “NEE” 2 “JA” (Josua en Kaleb) Volk ontevrede God dreig met uitwissing Moses bid (wéér) - God weer genadig, maar …..

13 40 Jaar swerf in woestyn Straf
Net jong mense (ook Josua en Kaleb) sal land sien noú wil volk skielik luister ! = Dubbel ongehoorsaam Probeer voortgaan, maar verslaan deur Amalekiete en Kanaäniete

14 = Verset teen God Korag – Datan - Abiram Raak opstandig (Num 16)
Bevraagteken Aäron se alleen priesterskap (ondergeskiktheid van Leviete) Raak opstandig (Num 16) Wil Moses en Aäron ontsetel (met 250 man) = Verset teen God Moses beroep hom op God om aan te wys

15 Moses gaan praat Gaan self na Datan en Abiram
Israel moet wegstaan van tente van Korag / Datan / Abiram Grond skeur oop / gesinne ingesluk / 250 man verbrand Israel se reaksie? Steeds gekant teen Moses en Aäron – Kry skuld vir alles !

16 Priesterskap van Aäron
Die HERE het Aäron in amp gevestig Kierie van elke stam met naam van stam, behalwe ….. Levi se kierie met Aäron se naam – Dus aangewys as priester

17 Die Hoëpriesters Aäron Eleasar Itamar Eli (rigterstyd) Sadok (Vír Salomo) Abjatar (Deur Salomo verban) Dawid se tyd Verdere Priesterskap

18 Sal nie Kanaän ingaan nie
Twiswater van Meriba Kades: Kla wéér oor geen water Moses kry opdrag: Praat met rots Praat egter met volk en slaan rots Ongehoorsame hoogmoed Sal nie Kanaän ingaan nie Wat is sy straf? Plek = Meriba = “Twiswater”

19 Israel en ander moondhede
Esau Edomiete Jakob Israel Vete gaan voort Weier deurgang / dreig met leër Verloor teen Israel Amoriete (Sihon) Weier ook deurgang Basan (Og)

20 Aäron sterf Berg Hor: God laat Moses,
Aäron en Eleaser (seun) op berg klim Eleaser tot hoëpriester geheilig – moes Aäron se klere aantrek Aäron sterf op die berg – Israel rou 30 dae

21 Edom Moab Koperslang Christus - Kruis Vat lank: KLA KLA KLA KLA ……
Straf: Giftige slange Moses doen voorbidding Koperslang op paal Christus - Kruis Simbool van ? Later afgod / Deur Hiskia verwyder

22 Balak gebruik Bileam teen Israel
Moab (koning Balak) - bang vir Irael Sweer saam met Midianiete – Biliam moet Israel vloek Betaalde profeet in diens van die duiwel Ken diens van God – vra Sy toestemming Geweier

23 “So spreek God” Bileam (vervolg)
Balak beloof groot beloning – Bileam weier God gee egter toestemming, maar slegs: “So spreek God” Bileam: Wil steeds volk vervloek Stuur Engel van die HERE / Pratende donkie Hoe stop God hom?

24 Steek Israel tog in rug Bileam se raad
Moabitiese vroue nooi Israelitiese mans na offermaal van Baäl – Peor (Openb. 2:14) sterf as straf Simri + Midianitiese vrou (onsedelik) doodgemaak (Aäron se kleinseun)

25 Wraak op Midianiete Opdrag van God: “Tree op teen Midianiete”
Heidenvolke afstammelinge van: Abraham --- Midian Lot --- Moab Lot --- Ammon (By dogters) Pinehas roei hulle uit (Bileam ook dood)

26 Laaste take van Moses Gee opdrag: ALLE Kanaäniete moet dood
Skerp gebooie weer in Opdrag: Priesters moet wetboek bewaar Skryf lied (Deut 32) Neem afskeid en seën Israel Berg Nebo: Kan hele land sien

27 God herbevestig beloftes
Dood van Moses God herbevestig beloftes Moses sterf op berg Josua opvolger (beskryf in Numeri) Deuteronomium 31 : 7 - 8

28 Einde hoofstuk 12


Download ppt "Van Sinai af totdat Josua aangewys"

Verwante presentaties


Ads door Google