Verowering van kanaän -

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Onderwyser Antjie Krog.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
OORSAKE VAN ONENIGHEID
Welkom! Psalm 89.
BYBEL BRAINTEASERS.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Would you rather.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Ou Testament Naam Speletjie.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Verowering van kanaän - Ou testament hoofstuk 13 Verowering van kanaän - ragab en gibeon

Bevel tot opmars Libanonberge Middellandse see Eufraatrivier J o r d a

Hoer Twee verkenners Gestuur na Jerigo – Bly by Ragab (Verken?) Ragab red hulle van koning Beloning: Sy en familie beskerm as Israel inval – rooi tou sal huis merk

Goeie nuus Inval is “aan” – inwoners bang Priesters met ark loop voor Jordaan dam op as hulle voete die water raak Priesters staan in middel van rivier – volk trek deur Erken lewende God – term eerste maal gebruik Twee gedenktekens: Hope van 12 klippe elk – Een oorkant, ander een waar priesters gestaan het

Tot by Gilgal Ruben, Gad, Manasse trek voor Trek laer by Gilgal (word nie aangeval) Verbondsherstel moet plaasvind: Besnydenis Pasga (Tekens nie in woestyn volgehou)

Jerigo verower God help as volk gehoorsaam is Elke dag (6 dae) om stad stap - 7de dag 7x - Moet op ramshorings blaas Mure val Inwoners almal doodgemaak (Banoffer) Stad mag nie herbou word nie (Jos 6 : 26) (1 Kon 16 : 34)

God se leërs Verskyn eers vooraf Leërowerste van die HERE (Jes 9) Verskyn eers vooraf Leërowerste van die HERE Engele (Gen 32 : 2) (Mat 26 : 53) “Ek is nou hier – die stryd het begin”

Akan Ongehoorsaam – hou mantel en silwer / begrawe in tent Gevolg? God verlaat volk / verloor teen Ai God toon self oortreder aan Akan en mense gestenig Ai toe in hande van Irael

God was, is en bly by hulle Ebal en Gerisim Verbondsverhouding moet voortgaan Josua lees wet voor (Moses se bevel) Altaar gebou – wet op altaarklippe geskryf Betekenis: God was, is en bly by hulle

Verbond met Gibeoniete By Gilgal laer: Gesantskap van Gibeoniete daag op Bang vir Israel Maak asof van ver Josua val daarvoor Sluit verbond – sonder God! Fout Gibeoniete houtkappers en waterdraers gemaak

Hael + Sonstilstand Onderwerping van Suid – Kanaän 5 Konings Leier: Adoni- Sedek teen Israel Hael + Sonstilstand Wen

Segetog deur Noord-Kanaän (Jos 1) Verslaan konings ten spyte van strydwaens en perde Finale slag : MEROM 31 Konings verslaan – hele Kanaän verower

Leviete nie grondgebied Stamme Land onder 12 stamme verdeel Hou baie vergaderings (Klink bekend?) Ruben / Gad / Manasse – Oostelike deel Bou altaar by Jordaan Ander stamme: Is dit “afgodediens?” Bring egter eenheid met God Leviete nie grondgebied 48 stede 13 vir priesters Ander stamme res van Kanaän

Josua sterf 110

Rut se betekenis Jood Heiden Toon: “Baas” – arbeiderverhouding God se verlossingsgenade Toon: “Baas” – arbeiderverhouding Rus en vrede Huislike lewe van Godvrugtige Israeliete

Elimelek en Naomi Hongersnood Elimelek, Naomi en seuns, Maglon & Kiljon, na Moab Daad van ongeloof (wou vlug soos Kain) Seuns trou met Orpa en Rut Elimelek en seuns sterf Naomi en skoondogters terug na Palestina

Orpa terug Keuse; Palestina teenoor Moab = God teenoor Baäl Rut Orpa “Waar u gaan …….(Rut 1 : 16) Na Betlehem: Is dit Naomi? Nee, MARA

Rut tel are op Kosgebrek – moet are optel Rut ken reg van armes Beland op land van Boas (Ken ook wet van arbeiders en armes) Stel Rut gelyk met arbeiders “Mag die Here jou beloon vir wat jy gedoen het”

Armes se goed teruggekoop Losser Naomi besef Boas is naaste familie = losser Moet met Rut trou Erfgoed terugkoop Grond behoort aan God Armes se goed teruggekoop

Losreg Elimelek se grond was verkoop – Swaershuwelik – naaste familie moet terugkoop Swaershuwelik – trou met weduwee as broer kinderloos sterf Beide wette het gegeld

Rut by Boas Naomi stuur Rut – gaan na voete van Boas Ander (nader) losser ontdek Wys losreg af – Boas trou met Rut

Obed gebore Leiers in poort tot getuie: Land van Elimelek “gelos” Trou met Rut - Obed gebore Kleinseun = Dawid Christus

Einde hoofstuk 13