My siel, Pa Marie van Rensburg

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
NA VOOR.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Welkom, Leiers!.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

My siel, Pa Marie van Rensburg UITERLIKE BOU VAN DIE GEDIG 4 sekstette (strofes van 6 reëls) 24 versreëls Rympatroon: paarrym Laaste twee reëls van elke strofe is dieselfde (uitsondering reël 5, wat ‘n bietjie anders is); herhaling, retoriese vrae Die gedig is ‘n eensydige gesprek wat die seun met sy pa het. Die pa word deurgaans aangespreek, maar antwoord nooit terug nie (apostroof).

My siel, Pa (vervolg) INHOUD ‘n Seun-pa-verhouding en veral hoe die seun die pa se invloed op sy lewe ervaar. Ten spyte van sy prestasies op skool en as sportman, is die pa nie tevrede nie en verwag hy meer. Die seun voel dat hy sy eie siel verloor. Hy voel dat dit sy pa is wat sy siel vat. Daarom vra hy vir sy pa of hy net ‘n klein-klein stukkie daarvan kan terugvra. STROFE 1 Die seun behaal goeie akademiese prestasies. Hy is selfs ‘n Dux-leerling (versreël 2), maar die pa verwag steeds meer; “al is dit top” (versreël 3), is dit nie goed genoeg nie. Die seun ervaar die pa se druk op hom as negatief – as ‘n “galgtou oor my kop” (versreël 4).

My siel, Pa (vervolg) STROFE 2 Die seun behaal goeie prestasies as atleet – “eerstes by die wenpaal” (versreël 7), maar die pa verwag nog meer. Die seun wonder in watter mate hy moet aanhou presteer. “Hoeveel keer op die rostrum, Pa,”(versreël 9), selfs al sukkel hy met ‘n besering (versreël 10). Die Achilleshiel kan letterlik na ‘n voetbesering verwys en figuurlik na ‘n sensitiewe of kwesbare plek in die seun se lewe, nl. sy verhouding met sy pa. Aan die een kant wil hy sy pa tevrede stel, maar aan die ander kant voel hy dat hy sy eie identiteit verloor.

My siel, Pa (vervolg) STROFE 3 Die seun presteer op die rugbyveld. Hy het 2 keer die S.A.-skolespan gehaal en, soos sy pa, Cravenweek gespeel (versreël 13 en 14). Weereens vra die seun in watter mate hy moet aanhou presteer om sy pa trots op hom te maak. “Hoe hoog moet die turksvy-kind in die lynstaan spring om Pa eer te bring?” (versreël 15 en 16). Figuurlik word daar na ‘n moeilike of netelige kwessie as ‘n “turksvy” verwys. Beskou die seun homself as ‘n “turksvy-kind” (versreël 15) of ervaar hy dat hy vir sy pa ‘n “turksvy-kind” is?

My siel, Pa (vervolg) STROFE 4 Die seun is sy pa se “ewebeeld” (versreël 19); ‘n “foto” van sy pa (versreël 22). Sy pa is sy “proto” (versreël 21) – die eerste; die model. Nogtans is die pa nie tevrede daarmee nie. Die seun ervaar hierdie ontevredenheid van die pa as ‘n “donker kleed” (versreël 20) wat oor hom vou. Daar is ‘n mate van ironie hierin: ‘n mens sou verwag dat die pa tevrede sal wees met sy ewebeeld, maar die seun ervaar dit nie so nie. Let wel: die seun praat met sy pa; hy spreek hom direk aan. Hy ervaar deurgaans dat hy nie sy pa tevrede stel nie. Maar, die pa antwoord nooit op die vrae wat die seun vra nie. Ons hoor nie die pa se kant van die storie nie. Is daar dan nie ‘n groot mate van subjektiwiteit van die seun se kant af nie? Maak hy nie sy eie afleidings nie? Is dit nie ‘n tipiese tiener-kwessie nie?

My siel, Pa (vervolg) LEESTEKENS Vraagteken aan die einde van die vrae. Komma, voor en na die aangesprokene (die pa) Weglatingspuntjies saam met “En/Maar my siel, Pa ...” BEELDSPRAAK Metafoor, bv. “galgtou oor my kop”; “turksvy-kind” Vergelyking, bv. “wat oor my vou soos ‘n donker kleed” TEMA Universele tema van ouer-kindverhoudings. BOODSKAP/LES Ouers moenie onredelike druk op kinders plaas om te presteer nie. Om te wen moenie ander belangrike dinge oorskadu nie.