Toeriste attraksies in provinsies LIMPOPO
Kaart van limpopo
Algemene inligting van limpopo Word verwys as die provinsie van mites en legendes. Modjadji was die eerste reënkoningin van Limpopo wat in die 19de eeu geleef het. Limpopo is bekend vir sy ekotoerisme en bekend vir sy pragtige natuurtonele. Het meer as 3,6 miljoen hektaar nasionale parke. Deel grense met Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Somers is warm en winters is droog.
Algemene inligting van limpopo HOOFSTAD: Limpopo HOOFTALE: Sesotho, Xitsonga en Tshivenda LUGHAWENS: Polokwane, Phalaborwa en Musina
Belangrikste attraksies van limpopo DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP DIE KRUGER NASIONALE WILDTUIN DIE AFRIKA-IVOORROETE
DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP Mapungubwe kultuur-landskap was vroeër jare ‘n handelsentrum vir goud en ivoor. Die gebied is ‘n voorbeeld van ‘n beskawing uit die Ystertydperk. Dit is in 2003 geklasifiseer as ‘n wêrelderfenisgebied. Aktiwiteite sluit in wild besigtiging en pragtige natuurskoon.
Die kruger nasionale wildtuin Dit is die grootste wildtuin in Suid-Afrika en strek oor Mpumalanga en Limpopo. Bevat die meeste soorte soogdierspesies as enige ander wildtuin in Afrika. Verskeie gastehuise wat in kan oornag word, Aktiwiteite sluit in wildbesigtingsritte, voëlkyk, voetslaan en kampeer.
Die afrika-ivoorroete Die roete strek oor 2000 km langs die oostelike, noordelike en westlike grens van die provinsie. Gewild vir ekotoeriste. Aktiwiteite sluit in wild besigting van die groot 5, voëlkyk, abseil, perdry en voetslaan roetes. Ook gewild vir 4X4 entoesiaste. Daar is 5 kultuurkampe in dorpies op die roete.