Bybel Would you rather.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Onderwyser Antjie Krog.
Kinders van die Bybel.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
KONTAK Antwoordgids.
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
Bybel Ongelukke.
Bybel Ongelukke.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Handoplegging.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Die “Woord” van God! Joh 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
BYBEL BRAINTEASERS.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Emoji Speletjie.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Would you rather.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Bybel Would you rather.
BYBEL BRAINTEASERS.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Nommers en die Bybel Hoeveel goed kan julle in die Bybel opnoem waarin die volgende nommers voorkom.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Jesus en sy 12 dissipels.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel Would you rather

In die ark wou wees saam met al die stinkende diere Sou jy eerder… A B In die ark wou wees saam met al die stinkende diere In ‘n groot vis se maag OF

Sou jy eerder… Ragab wou wees wat die spioene wegsteek Delila wat Simson se hare afsny OF

Sou jy eerder… A B Adam wou wees Eva wou wees OF

Sou jy eerder… Wou sien hoe die rooi see geskei word A B Wou sien hoe die rooi see geskei word Saam met Jesus op die water wou loop OF

Sou jy eerder… ‘n Uur in die hemel wou spandeer B ‘n Uur in die hemel wou spandeer ‘n Week saam met Jesus op aarde spandeer OF

Sou jy eerder… Aandete saam met Moses wou eet B Aandete saam met Moses wou eet Aandete saam met Paulus wou eet OF

Wou weet watter vrug Adam en Eva geëet het Sou jy eerder… A B Wou weet watter vrug Adam en Eva geëet het Wou weet wat Jesus in die sand vir die vrou wat owerspel gepleeg het geskryf het OF

Sou jy eerder… 5000 mense met 5 broodjies en 2 vissies wou kos gee A B 5000 mense met 5 broodjies en 2 vissies wou kos gee Iemand se blindheid genees / gesond maak OF

In ‘n vuuroond gegooi wou word Sou jy eerder… A B In ‘n vuuroond gegooi wou word In ‘n leeukuil OF

Soos Daniel net groente eet Sou jy eerder… A B Soos Daniel net groente eet Soos Elia net brood eet OF

Sou jy eerder… Die wysheid van Salomo wou hê B Die wysheid van Salomo wou hê Die krag van Simson wou hê OF

Sou jy eerder… Leef tydens ‘n plaag van springkane B Leef tydens ‘n plaag van springkane Leef tydens ‘n plaag van paddas OF

Sou jy eerder… Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is B Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is Jakob wou wees wat met ‘n engel gestoei het OF

Sou jy eerder… Wou sien hoe ‘n byl op die water dryf Wou sien hoe ‘n staf in ‘n slang verander OF

Sou jy eerder… Jerigo se mure wou sien val Biliam se donkie hoor praat OF

Sou jy eerder… A B Wou sien hoe Jesus die vissies en die broodjies Vermeerder Wou sien hoe Jesus water in wyn verander OF

Sou jy eerder… Martha wou wees wat Jesus bedien Maria wou wees wat by Jesus se voete sit en na Hom luister OF

Sou jy eerder… A B Saam met Moses die brandende bos sien wat nie uitbrand nie Sien hoe Elia vir vuur uit die hemel bid wat die offer verteer OF

Sou jy eerder… Soos Ragab spioene in jou huis wegsteek Soos Moses se Ma ‘n baba in jou huis wegsteek OF

Sou jy eerder… A B Vir 377 dae soos Noag heeltyd na die diere in die ark kyk Vir 390 dae soos Esegiël heeltyd net op jou een sy lê OF

Sou jy eerder… In die stal wou wees waar Jesus gebore was In die graf toe Jesus opgestaan het uit die dood? OF

Sou jy eerder… Deur jou broers as slaaf verkoop word soos Josef Soos Isak deur jou pa op die altaar gesit word om geoffer te word? OF

Sou jy eerder… A B Die Tempel wou help bou Die ark wou help bou? OF

Sou jy eerder… Die aarde wou help maak / skep B Die aarde wou help maak / skep Siek mense wou gesond maak? OF

Sou jy eerder… A B Op die aarde wou wees tydens die vloed wat die aarde oorspoel het Tydens die 3 dae van algehele duisternis (donkerte) op die aarde? OF

Sou jy eerder… By Jesus se voete wou sit en deur Hom geleer word A B By Jesus se voete wou sit en deur Hom geleer word Deur ‘n engel besoek word? OF

Saam met Dawid vir Goliat met 1 klippie doodgooi? Sou jy eerder… A B Saam met Gideon en die 300 manne met kruike, fakkels en ramshorings die oorwinning behaal Saam met Dawid vir Goliat met 1 klippie doodgooi? OF

Sou jy eerder… A B MEISIES: ‘n Doek vir die res van jou lewe oor jou hare dra MEISIE: geen make-up vir die res van jou lewe dra nie OF

Sou jy eerder… A B SEUNS: ‘n Doek vir die res van jou lewe oor jou hare dra SEUNS: nooit jou hare en jou baard mag sny en skeer nie OF