SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Die pad van Geestelike groei
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Woordsoortonderskeiding
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
17. En die wenner is Konings 18.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

VOEGWOORDE en BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE en die verbinding van sinne daarmee: ME. J. VAN ZYL

SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS) HIERDIE IS NIE DIESELFDE AS OM SINNE SAAM TE VOEG MET VOEGWOORDE (CONJUNCTIONS) NIE! AL HIERDIE WOORDE VAL OOK IN GROEP 3: DIE WERKWOORD SKUIF NA DIE EINDE TOE

VERBINDING MET VOEGWOORDE: DAAR IS DRIE GROEPE VOEGWOORDE NA GROEP 1 IS DAAR GEEN WOORDORDE-VERANDE-RING NIE: Piet is siek EN Marie leer baie hard. NA GROEP 2 RUIL DIE ONDERWERP EN DIE WERK-WOORD OM: Hy is siek DUS kan hy nie saamgaan nie. NA GROEP 3 SKUIF DIE WERKWOORD NA DIE EINDE VAN DIE SIN: Hy bly tuis OMDAT hy siek is.

VERBINDING MET VOORNAAMWOORDE Jy bestudeer die twee sinne goed Vind die “iets” wat in albei sinne genoem word Is dit ‘n voorwerp (dooie dinge of diere) of is dit ‘n mens? Is daar ‘n VOORSETSEL (preposition) in die TWEEDE sin? Het die voorsetsel iets te doen met die voorwerp/mens of nie? Stop sin 1 waar die woord is wat herhaal word Voeg sin 2 se inhoud in na die regte voornaamwoord Voltooi die res van sin 1

WAT IS DIT WAT JY MOET DOEN? DIE STOEL IS MOOI. EK SIT OP DIE STOEL DIE STOEL IS WAT HERHAAL WORD DIT IS ‘N VOORWERP; NIE ‘N MENS NIE STOP JOU EERSTE SIN NA DIE WOORD “STOEL” SIT DIE TWEEDE SIN NOU IN NADAT JY DIE REGTE VOORNAAMWOORD GEBRUIK HET VOLTOOI MET DIE RES VAN SIN 1

VOORNAAMWOORDE VOORWERPE MENSE = WAAR + VOORS. = VOORS. +WIE WAAROP OP WIE WAARIN IN WIE WAARMEE MET WIE WAARVOOR VIR WIE WAARVAN WIE SE WAARUIT UIT WIE WAARDEUR DEUR WIE WAT WAT

OPPAS VIR DIE VOLGENDE: “WHOSE” = WIE SE (MENSE) EN WAARVAN (VIR VOORWERPE) GEBRUIK “WAT” AS DAAR NIE ‘N VOORS. IS NIE JY MAG NOOIT “WIE” ALLEEN GEBRUIK NIE: DIE MAN WAT DAAR LOOP, IS MY OOM. DIE MAN WIE DAAR LOOP, IS MY OOM. ONTHOU DIE WERKWOORD SKUIF – SOOS GROEP 3 DAAR IS ALTYD ‘N KOMMA TUSSEN DIE TWEE WERK- WOORDE IN DIE MIDDEL VAN DIE SIN

OEFENINGE Dis die hek. Die hond het oor die hek gespring Die mes is skerp. Ek sny die vleis met die mes Die ou huis word gesloop. Ons het jare daarin gebly Hier is die rek. Ek skiet katte met die rek Ek voel jammer vir die leerder. Hy sukkel om te leer Die dogter is skaam. Ek gaan saam met haar uit Die fiets is nuut. Die fiets se band is pap Die seun het sy been gebreek. Ek praat met die seun Die ma is bekommerd. Haar dogter is baie siek Dis die onderwyseres. Sy is maar baie kwaai