Bybel Would you rather
In die ark wou wees saam met al die stinkende diere Sou jy eerder… A B In die ark wou wees saam met al die stinkende diere In ‘n groot vis se maag OF
Sou jy eerder… Ragab wou wees wat die spioene wegsteek Delila wat Simson se hare afsny OF
Sou jy eerder… A B Adam wou wees Eva wou wees OF
Sou jy eerder… Wou sien hoe die rooi see geskei word A B Wou sien hoe die rooi see geskei word Saam met Jesus op die water wou loop OF
Sou jy eerder… ‘n Uur in die hemel wou spandeer B ‘n Uur in die hemel wou spandeer ‘n Week saam met Jesus op aarde spandeer OF
Sou jy eerder… Aandete saam met Moses wou eet B Aandete saam met Moses wou eet Aandete saam met Paulus wou eet OF
Wou weet watter vrug Adam en Eva geëet het Sou jy eerder… A B Wou weet watter vrug Adam en Eva geëet het Wou weet wat Jesus in die sand vir die vrou wat owerspel gepleeg het geskryf het OF
Sou jy eerder… 5000 mense met 5 broodjies en 2 vissies wou kos gee A B 5000 mense met 5 broodjies en 2 vissies wou kos gee Iemand se blindheid genees / gesond maak OF
In ‘n vuuroond gegooi wou word Sou jy eerder… A B In ‘n vuuroond gegooi wou word In ‘n leeukuil OF
Soos Daniel net groente eet Sou jy eerder… A B Soos Daniel net groente eet Soos Elia net brood eet OF
Sou jy eerder… Die wysheid van Salomo wou hê B Die wysheid van Salomo wou hê Die krag van Simson wou hê OF
Sou jy eerder… Leef tydens ‘n plaag van springkane B Leef tydens ‘n plaag van springkane Leef tydens ‘n plaag van paddas OF
Sou jy eerder… Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is B Sagaria wou wees wat deur ‘n engel stom gemaak is Jakob wou wees wat met ‘n engel gestoei het OF
Sou jy eerder… Jerigo se mure wou sien val Biliam se donkie hoor praat OF
Sou jy eerder… A B MEISIES: ‘n Doek vir die res van jou lewe oor jou hare dra MEISIE: geen make-up vir die res van jou lewe dra nie OF
Sou jy eerder… A B SEUNS: ‘n Doek vir die res van jou lewe oor jou hare dra SEUNS: nooit jou hare en jou baard mag sny en skeer nie OF