Offervaardigheid in gemeentes 10 Beginsels t.o.v. Offervaardigheid in gemeentes
Offervaardigheidsprogram Jaarlikse Offervaardigheidsprogram - Grootste verskil - 35 % meer - Modelle en metodes - Loren Mead
2. Oorwin vrees om oor geld te praat - Nie “geld praat” - Kan ons dit bekostig? * i.p.v. “Wat roep die Here ons om te doen!”
Redes vir leraars se vrees: * opleiding * lidmate vervreem * eie vergoeding * mense se irritasie * eie gebrekkige offervaardigheid
Beklemtoon Bybelse “gee volgens vermoë” - Bybel en Jesus leer - OT 10%; NT “volgens vermoë” - Mense moet “geleer” word * 70 % gee impulsief * Gem in NGK < 2% * 80 % sal meer gee indien “reg” gevra
“gee volgens vermoë” (vervolg) Beklemtoon Bybelse “gee volgens vermoë” (vervolg) - Leer om volgens % van inkomste te gee * skriftelike verbintenisse: gee 2 x meer * leer om volgens % te gee: gee 3 x meer - Opname in VSA: 1,6%; 3,0%; 4,5%; - Ideaal is dat ons elke jaar groter % vir die Here gee - John Templeton
4. Die Leraar bied teologiese & metodologiese leierskap - Geestelike volwasse dissipels kweek - Offervaardigheid = belangrike grondslag - Leraars moet: * Glo gewer is ook ontvanger * Groter offervaardigheid mense geestelik laat groei * “Geestelike” eerder as “geld”
5. INKOMSTE-gedrewe begroting i.p.v. uitgawe gedrewe begroting - Lidmaat se behoefte om vir Here te gee * i.p.v. Gemeente (kerk) se behoefte om te ontvang - Visie - Potensiële inkomste = Begroting (= uitvoerbaarheidstudie van visie)
6. Kommunikasie oor Offervaardigheid - Bestuurders - Erediens - Getuienisse - Aankondiginge en Nuusbriewe - Woordverkondiging - Kategese
7. Effektiewe administrasie - Lidmaat gegewens - Elkeen - Nie gee nie - boodskap - Terugvoer
8. Program vir testamentêre bemakings - Doelgerig - Trustfondse – net opbrengs 9. Aanvaar dat lidmate positief gaan reageer - Meer positief dink - Geleenthede tot groei!
10. Offervaardigheid soos Paulus - Verhouding met Here - Innerlike motivering wat uit dankbaarheid gebore word - Geestelik te groei - Genoegsame bronne