Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is. Jy is die Boekhouer Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is. Wamark Publishers ©
Die Algemene Grootboek Formaat van die Algemene Grootboek KREDIET Kt DEBIET Dt Balansstaat afdeling Bank B3 Skryfbehoeftes 100 Nominale rekeninge-afdeling Skryfbehoeftes N4 Bank 100 Dubbelinskrywingsreël Dit lyk soos ‘n “T” , daarom word dit ook ‘n T-rekening genoem Wamark Publishers ©
Die rekeninge in die Algemene Grootboek DEBIET (Dt) KREDIET (Kt) BALANSSTAAT AFDELING - KAPITAAL + ONTTREKKINGS - + - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE-AFDELING - + INKOMSTE - UITGAWES + Wamark Publishers ©
Eienaarsbelang vermeerder indien die eienaar ‘n kapitaal-bydrae maak. Die Kapitaal word in die onderneming se bankrekening gedeponeer Kapitaal + Die geld wat gebruik word om die onderneming mee te begin, word Kapitaal genoem. Die eienaar leen die kapitaal aan die onderneming. Die eienaar kan sy/haar kapitaal enige tyd vermeerder. Die eienaar Eienaarsbelang vermeerder indien die eienaar ‘n kapitaal-bydrae maak. Wamark Publishers ©
Uitwerking op die Rekeningkundige vergelyking Eienaarsbelang Die twee Eienaarsbelang rekeninge is: Kapitaal en Onttrekkings Transaksie: Die eienaar maak ‘n kapitaal-bydrae van R 20 000 Kapitaal Onttrekkings Bates - + + - + - Dt Kapitaal (E/B) Kt Dt Bank (B) Kt Uitwerking op die Rekeningkundige vergelyking Kapitaal vermeerder Eienaarsbelang Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer die eienaar ‘n kapitaal-bydrae maak. B = E/B + L + 20 000 = + 20 000 Die eienaar kan enige tyd sy/haar kapitaal verhoog. Bank 20 000 Kapitaal 20 000 Wamark Publishers ©
Die Eienaarsbelang verminder met onttrekkings deur eienaar. Die eienaar onttrek geld uit die onderneming se bankrekening vir persoonlike gebruik. - Onttrekkings Die eienaar Wanneer die eienaar geld onttrek uit die onderneming se bankrekening vir persoonlike gebruik, bv. vir vakansie, word dit onttrekkings genoem. Die Eienaarsbelang verminder met onttrekkings deur eienaar. Wamark Publishers ©
Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Eienaarsbelang Die twee Eienaarsbelang rekeninge is: Kapitaal en Onttrekkings Transaksie: Die eienaar neem R 1 500 vir persoonlike gebruik. Kapitaal Onttrekkings Bates - + + - + - Dt Onttrekkings (E/B) Kt Dt Bank (B) Kt Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Onttrekkings verminder Eienaarsbelang. Bank is ‘n Bate wat verminder indien daar geld onttrek word. B = E/B + L - 1 500 = - 1 500 Die eienaar kan enige tyd geld onttrek vir privaat gebruik. Bank 1 500 Onttrekkings 1 500 Wamark Publishers ©