RESENSIES.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

@FXit.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
VISUELE GELETTERDHEID
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
@FXit 1.
Internasionale Moedertaal dag!
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Rondom my Dawie de Jager.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
BOEKRESENSIE.
Skryfvaardighede Paragrawe
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
EKSAMENRIGLYNE.
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

RESENSIES

Die doel van die resensie is om op te som, te ontleed en daarop te reageer. Dit word dus geskryf as iemand bv. ‘n boek, ‘n CD, ‘n restaurant of film beoordeel. Die boek,CD, restaurant of film word bespreek. Daar word kommentaar daarop gelewer.

Om ‘n mate van objektiwiteit te handhaaf, word die teks gewoonlik in die derde persoon geskryf. Skryf in die teenwoordige of verlede tyd. Die inhoud moet voldoende feite bevat om die leser te oorreed om standpunt in te neem. Die titel (kop) is baie belangrik en gee gewoonlik klaar ‘n aanduiding van die skrywer se mening.

Gebruik woorde wat op waardering en evaluering dui, soos snaaks, genot, opwindend, vermaaklik, belangrik, uitstaande. Evauleer die werk en gee eie opinie of beoordeling.