Webregistrasie.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Webregistrasie

Algemene opmerkings Lees asseblief eers die inligtingstuk “Algemene inligting vir webregistrasie” voor jy begin met registrasie. Hou asseblief jou studentenommer byderhand. Jou minimum betaalbare gelde moet reeds betaal wees voor jy op die web kan registreer. Webregistrasie

Begin hier om te registreer Webregistrasie

Skep van ‘n pinnommer Indien jy vir die eerste keer die web gebruik moet jy hier kliek om ‘n nuwe pinnommer te skep. Webregistrasie

Voltooi die twee velde en kliek op ''volgende''. Webregistrasie

Al die velde op hierdie skerm is verpligtend: Onthou die pinnommer wat jy gekies het Onthou die antwoorde op die sekuriteitsvrae Let wel: die antwoorde is hooflettersensitief. Webregistrasie

Jou pinnommer is nou geskep en voortaan kan jy dit gebruik om toegang tot die universiteit se webnavrae te kry. Webregistrasie

Teken op die stelsel aan om te registreer. Webregistrasie

Kies ''Registrasie''. Webregistrasie

Persoonlike inligting van die student Kies ''Persoonlike inligting''. Webregistrasie

PERSOONLIKE INLIGTING Deur op ''Volgende'' te kliek kan jy deur die verskillende bladsye beweeg. Die meeste van die inligting is uitgegrys. Jyself kan dit nie verander nie – VIR WYSIGINGS MOET JY BY DIE REGISTRASIELOKAAL AANMELD MET DIE NODIGE STAWENDE BEWYSE. Velde wat nie uitgegrys is nie, kan jyself verander indien dit foutief is. Velde wat met ‘n ‘’*’’ gemerk is, is verpligtend. Webregistrasie

PERSOONLIKE INLIGTING (VERVOLG) Om aan PAIA voorskrifte te voldoen, is dit baie belangrik dat die veld op die biografiese inligtingskerm: “ Mag u inligting aan ander instansies verskaf word? “ voltooi moet wees. Nuwe adres/wysiging: - vir dorp / poskantoor, gebruik ‘’poskantoor’’ veld - vir poskode, gebruik ‘’poskode’’ veld NB: Bogenoemde inligting mag nie in dieselfde velde as die straat of posbus ingelees word nie. By die Naskoolse inligtingskerm kan jy op ''Kliek hier om te registreer'' kliek, om voort te gaan met jou registrasie (sien volgende skerm). Webregistrasie

Kliek hier om voort te gaan. NASKOOLSE INLIGTING Kliek hier om voort te gaan. Webregistrasie

Kwalifikasieregistrasie Maak seker die jaar is 2012. Gaan voort met registrasie. Kliek hier om voort te gaan, indien dit aangedui word dat jy kan registreer. Webregistrasie

Indien jy wil wysig, meld by toelatings- of registrasielokaal aan. Die kwalifikasie en kurrikulum waarvoor jy aanvaar is, of reeds voor geregistreer was, word hier vertoon. Indien jy wil wysig, meld by toelatings- of registrasielokaal aan. Webregistrasie

Eerstejaars: Kies modules soos aangedui op jou registrasievorm Eerstejaars: Kies modules soos aangedui op jou registrasievorm. Waar keuse- modules aangedui word, kies daarvolgens (sien volgende skyfie met aanwysings vir seniors). Webregistrasie

Seniors Op die voorafgaande skerm gaan jou modules as volg vertoon word: Alle modules wat GEDRUIP en/of NIE VOOR GEREGISTREER was in vorige jare nie, word eerste gelys: Van hierdie modules kan ‘n MAKSIMUM van 2 eerste en 2 tweede semester modules OF 1 jaarmodule geselekteer word. Indien jy vir meer of ander modules moet registreer, meld aan in die registrasielokaal. Webregistrasie

Seniors (vervolg) Volgende word al die modules van die HUIDIGE AKADEMIESE JAAR gelys. Indien daar KEUSEMODULES in die kurrikulum voorkom, word dit in aparte GROEPE gelys, sodat jy jou keuse kan uitoefen. Webregistrasie

Op hierdie skerm word die kampus, metode van aflewering, taal en moduleperiode gekies, indien dit nie reeds voltooi is nie. Dit is die modules waarvoor jy gaan registreer (sien volgende skyfie met aanwysings vir seniors). Webregistrasie

Seniors Nadat die keuses tov die modules uitgeoefen is, beweeg jy na die volgende skerm – hier kan wysigings aangebring word. Kliek volgende om modules te toets aan die voorvereistes. Die regmerkies onder ''Slaag voorvereistes'' dui die modules aan waarvoor jy geregistreer gaan word. Kliek op die ''i'' om te sien hoekom die modules nie aan die voorvereistes voldoen nie. Webregistrasie

Seniors (vervolg) Op hierdie skerm word die modules waarvoor jy kan registreer, sowel as die onsuksesvolle modules vertoon. Kliek op ''Verwyder alle onsuksesvolle modules'' om die modules weg te neem. Slegs die modules waarvoor jy mag registreer, bly op die skerm oor. Webregistrasie

PAC = Potchefstroom/Afrikaans/Kontak; Kies jou studiemateriaal. Die sleutel tot die korrekte keuse van studiemateriaal is (sien kode agteraan studiemateriaal): PAC = Potchefstroom/Afrikaans/Kontak; PEC = Potchefstroom/Engels/Kontak; VAC = Vaaldriehoek/Afrikaans/Kontak; VEC = Vaaldriehoek/Engels/Kontak; MEC = Mafikeng/Engles/Kontak. Webregistrasie

Indien jy nie hierdie onderneming aanvaar nie, sal jy nie kan registreer nie. Webregistrasie

Indien jou finansies nie in orde is nie, sal jy nie ‘n ‘’Bewys van Registrasie’’ kan druk nie. Geen studiemateriaal sal uitgereik word nie. Webregistrasie

Kliek hier om jou ‘’Bewys van Registrasie’’ te genereer. Webregistrasie

Bewys van Registrasie. Webregistrasie

Jy is nou ‘n geregistreerde student van die Noordwes-Universiteit!! Veels geluk! Jy is nou ‘n geregistreerde student van die Noordwes-Universiteit!! Webregistrasie