2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Besluit watter liedere julle wil sing.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Die Vier Seisoene van die Jaar
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
@FXit 1.
Gedagtenis maaltyd.
Internasionale Moedertaal dag!
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
  Ek is dankbaar….
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Druk (Click) om voort te gaan
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
IS ONS LEWE SINVOL?.
Warm op deur te kniel in gebed.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
2010 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
DIE ENKELVOUDIGE AFRIKAANSE SIN
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 Wat het vandag by die skool gebeur? Wie is almal in jou klas? Kan jy al die name van die maande skryf? Watter lekker dinge het hierdie week gebeur? Die skool begin môre. Waarna sien jy uit? Onnies terug  18 19 20 21 22 23 24 Maak nota’s van jou maats se verjaarsdae op die kalender. Lees al die nuwe woorde wat jy al geleer het. Tel tot by 50 en terug. Kan jy in 2’s tel? Watter stories het jy al hierdie jaar gelees? Hoe was die weer vandag? 25 26 27 28 Maak jou eie plus en minus somme op. Kan jy die antwoorde kry? 29 30 31 Skryf al die nuwe leeswoorde neer en lees hulle. Skryf soveel woorde neer as wat jy kan wat met ‘n “j” begin. Dit is somer. Skryf 5 sinne oor hierdie seisoen neer. Skryf die stappe neer om jou skoene te poets.

Januarie se kernwoorde somer hitte warm wind koel koeldrank skaduwee son sonbrand water swem sweet swembad swembroek roomys see sandkasteel Januarie vakansie skool nuut nuwe uniform juffrou maats sandale waaier atletiek krieket tennis sport oefen lugversorging skooltas boeke huiswerk