Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
De Lorentzkracht Prof. H. A. Lorentz ( )
Advertisements

8 Van elektromagneet tot elektrische motor
Vormen van inductie Transformatie Zelfinductie
Elektromagnetische inductie
Newton - VWO Elektromagnetisme Samenvatting.
Elektromagneten.
Newton - HAVO Elektromagnetisme Samenvatting.
De Transformator.
Samenvatting H8 elektromagnetisme.
Electro magnetisme Introductie.
Samenvatting.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Anorganiese verbindings
MEGANIESE STELSELS EN BEHEER
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
HERSIENING STROOMBANE.
BYBEL BRAINTEASERS.
HERSIENING ELEKTROSTATIKA.
Generators Elektromagnetiese induksie
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Huiswerk opgave Electromagnetisme. Uiterlijk inleveren 27 juni
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
Ons Wonderlike Skepper
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
HERSIENING MOMENTUM.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël Draadspoel met baie windings = anker. Stroomrigting kan verander word deur borsels en ‘n splitring kommutator bygevoeg. Splitring kommutator bestaan uit geleidende metaalring verdeel in 2 helftes. Elke helfte verbind aan ankerpunt. Elektriese kontak word gemaak d.m.v. vaste koolstofborsels. Aangesien borsels vas is,sal elke borsel gedurende 1 helfte van die omwenteling in kontak wees met die 1 helfte van die kommutator, en met ander helfte gedurende 2e helfte van die omwenteling. Wanneer ‘n lading in ‘n geleier beweeg, ondervind dit ‘n magnetiese krag. Omdat ‘n elektriese stroom ‘n versameling van bewegende ladings is, sal ‘n elektriese stroom wat deur ‘n magneetveld beweeg ook ‘n magnetiese krag ondervind. Rigting van F: regterhandreël Uitgestrekte vingers = rigting van die magneetveld, duim = rigting van die konvensionele stroom (+ na -). Palm van die hand wys dan in die rigting van die krag (F). Motors Draai-effek op spoel verander Stroom te verhoog of verlaag. Aantal windings op spoel verander. Sterkte van magneetveld te verhoog of verlaag. Draaimoment van ‘n stroomdraende reghoekige lus Kombinasie van 2 kragte vorm ‘n koppel. ‘n Koppel bestaan uit 2 gelyke en teenoorgestelde kragte wat ‘n draaimoment veroorsaak. Die uitwerking van ‘n krag op ‘n stroomdraende geleier in ‘n magneetveld staan bekend as die motoreffek en word effektief gebruik in die bou van ‘n elektriese motor wat elektriese energie omskakel na meganiese energie. Elektriese motors in alledaagse lewe Party motors soos die elektriese boor kan ook wisselstroom gebruik omdat hulle elektro- magnete bevat eerder as permanente magnete. Elektriese krag word in die vorm van wissel- stroom aan ons huise voorsien.